Oekraïne: Dis nie net die olieprys wat geraak word nie

Terwyl die oorlog tussen Rusland en Oekraïne steeds ‘n groot impak op burgerlikes het, word die uitwerking van die konflik op die suiderlike-Afrikaaanse streek nou duideliker. ‘n Direkteur van die maatskappy Riskrecon in Suid-Afrika, Kingsley Makhubela, sê die stryd hou ‘n groot ekonomiese risiko vir besighede in die streek en verder, dat die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne ook die uitvoerketting sal raak: