Nuwe Covid-hulplyn op pad
In hierdie tye van nood tydens die Covid-pandemie moet die samelewing saamstaan vir ‘n gemeenskaplike doel. Dr. Fourie van den Berg, leraar van die NG Kerk Eros-gemeente in Windhoek, sê in hierdie moeilike tye het mense goeie raad en inligting nodig. Van den Berg en sy medewerkers in samewerking met die Namibiese gesondheidsministerie, is besig om ‘n 24-uur Covid-hulplyn te stig om inligting te verskaf.