Noord-Korea ervaar ernstige voedseltekort

Vloede, die korona-pandemie en verlammende internasionale sanksies het gemaak dat Noord-Korea nou ‘n ernstige voedseltekort ervaar. Volgens internasionale media het landbouprodusente nie teikens behaal nie en Kim Jong-oen is baie bekommerd. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *