Noord-Korea begin met inentingsveldtog, maar net vir soldate

Noord-Korea wat onlangs eers Covid-gevalle bevestig het, het met ‘n inentingsveldtog begin, maar die enstof is voorlopig net vir sommige soldate beskore. Daar is groot kommer aangewakker oor die gebrek aan mediese hulpbronne en entstowwe in die geïsoleerde land. Noord-Korea het nie gereageer op aanbiedinge van Suid-Korea en die Verenigde State om hulp te stuur nie. Staatsnuusdienste noem die entstof ‘n doepa van onsterflike liefde van Kim Jong-u