Nege spoorlynwerkers in China dood

Minstens nege mense is dood nadat ‘n trein vanoggend in spoorlynwerkers vasgery het in die Chinese stad Jinchang. Daar word nog gewonder hoe die ongeluk kon plaasvind en of die treindrywer geweet het die werkers is besig op die spoorlyn.