NBC moet subsidies ontvang, nie reddingsboeie nie

Die bestuur van die NBC het vanoggend ‘n perskonferensie gehou en meer inligting bekend gemaak oor die uitsaai korporasie se spesifieke uitdagings. Die Voorsitter van die raad Lazarus Jacobs sê die uitsaaier is gestig om die Namibiese volk in te lig. Hy verduidelik.

Jacobs sê die NBC ontvang nie reddingsboeie nie, eerder subsidies en dat die die regering se plig is.