Namibiese toerismesektor het voorheen Afrika Reis-indaba bygewoon

Die Namibiese toerismesektor het gereageer op die Afrika Reis-indaba wat vandag die eerste keer weer in Durban begin het sedert die begin van die Covid-pandemie meer as twee jaar gelede. Die grootste toerisme-uitstalling op die vasteland is tans aan die gang wat voorheen goed deur die Namibiese toerismesektor bygewoon is. Nrupesh Soni van die Namibia Travel and Tourism Forum gesels met Kosmos 94.1 Nuus.