Boris spreek Oekraïnse parlement toe

Die Britse premier Boris Johson het vandag die Oekraïnse parlement aanlyn toegespreek en lof toegeswaai. Die volg nadat President Wolodomir Zelensky van Oekraïne die Britse laerhuis in Maart toegespreek het. Johnson was die eerste wêreldleier wat die Oekraïnse parlement sedert die begin van die oorlog toegespreek het en sou sy kritici wou wys hy fokus op internasionale betrekkinge terwyl sy leierskap bevraagteken word.