Namibiërs moenie onverskillig raak oor Covid-19

Al het Namibiese President Hage Geingob onlangs aangekondig dat alle Covid-regulasies rakende die pandemie verwyder is, beteken dit nie dat Namibiërs onverskillig moet raak nie. In die verlede was skole Covid-brandpunte en met die skole wat hierdie week heropen het, word ouers en leerders aangeraai om te alle tye voorsorg te tref om die verdere verspreiding van Covid te vermy. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie…