Namcor se vulstasies verloop goed, nog word beplanOctober 12, 2021
Namcor is steeds besig om nuwe vulstasies landswyd op te rig. Terwyl die besluit groot kritiek uitgelok het omdat Namcor ook die reguleerder is, sê die besturende direkteur Immanuel Mulunga, daar word nog talle stasies beplan en die vordering verloop glad.