Nam-onderwyser hou die blink kant bo in Soedan

Soedan het weer uitdagings met ‘n poging om die oorgangsregering omver te werp wat die week misluk het. Die regering, wat uit verteenwoordigers van die weermag en burgerlikes bestaan, stem nie ooreen oor beleid nie. Die land se waarnemende premier Abdalla Hamdok sê die week se poging kan verbind word met vorige pogings. Minette van der Bijl, ‘n Namibiese onderwyser wat in die land werksaam is het die huidige situasie so opgesom.