Nadal loop top-posisie vanjaar mis

Rafael Nadal, met 22 Grand Slam-oorwinnings agter sy naam, se kanse is verby om vanjaar in die boonste posisie in die wêreld nadat hy in sy eerste wedstryd op die Paryse Meesterstoernooi teen Tommy Paul verloor het. Die Amerikaner het die grootste oorwinning van sy loopbaan behaal toe hy die tweede-gekeurde Spanjaard in skoon stelle verslaan het. Paul sê om Nadal te klop, is iets spesiaals: