‘n Aardbewing vanoggend in die suide

‘n Aardbewing het vanoggend in die suide van die land in die omgewing van Grunau voorgekom. Dit is ook op Karasburg, Warmbad en Ariamsvlei gevoel. Carina Agenbach woon op Grunau het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.