My Smart City in SA – hoe maak Windhoek?

Die eerste fase van die gratis platform vir selfone en rekenaars van My Smart City is in Suid-Afrika van stapel gestuur. Die idee is om stedelike die geleentheid te gee om diensleweringskwessies te rapporteer. ‘n Woordvoerder van Stad Windhoek, Lydia Amutenya, gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor wat die Namibiese hoofstad beplan.