Metaalwerkersvakbond in SA gaan voort met versetoptrede

Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa het sy voorneme bekend gemaak om voort te gaan met nasionale versetoptrede. Die vakbond eis ‘n bo-inflasie verhoging vir werkers in die staal- en ingenieursektor. Numsa se sekretaris-generaal , Irvin Jim, sê alle werkgewers-verenigings sal ‘n versoekskrif met hul eise ontvang.