Meester opdrag gegee om trusts sonder alle dokumente te gederegistreer

Daar is nuwe regulasies in verband met trusts. Volgens die Finansiƫle Intelligensiesentrum is daar reeds opdrag gegee aan die meester van die hof om enige trust te deregistreer sou hy nie voldoen aan die maatreƫls in verband met die wetsontwerp nie. Nicole Dreyer, die bemarkingsbestuurder van BDO Namibia het meer besonderhede.