Marikana: meer as N$69m reeds uitbetaal

Die ANC-regering het reeds meer as 69 miljoen Namibiese dollar uitbetaal aan eise deur die gesinne van slagoffers van die Marikana-slagting in Noordwes. Die regering is ook besig met alternatiewe geskil-maatreëls sodat persone wat tydens die voorval beseer is buite die hof kan skik. Dit was Maandag nege jaar sedert die polisie 34 mynwerkers doodgeskiet het. Die prokureur-generaal van die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling in die buurland, Fhedzisani Pandelani, sê die Maatskaplik-Ekonomiese Regte-instituut van Suid-Afrika eis tans algemene en grondwetlike skadevergoeding: