Malema sê ANC het staatsondernemings vernietig

EFF-leier Julius Malema sê die ANC-geleide regering het ondernemings in staatsbesit vernietig. Dit sluit die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Transnet en Denel in. Hy het die slotrede gelewer by die party se derde Oos-Kaapse volksvergadering in Oos-Londen. Malema sê al hierdie ondernemings het onder die ANC ineengestort: