Bavuma sal later sê oor kapteinskap

Suid-Afrika het nog ‘n Wêreldbeker-teleurstelling beleef toe Nederland die span in Adelaide met 13-lopies verslaan het, wat die einde van die Proteas se T20-toernooi was. Dis ook die einde van ‘n era aangesien dit Mark Boucher se laaste wedstryd as afrigter was. Temba Bavuma het ook gesê hy gaan nie op die oomblik besluit of hy as die Proteas se kaptein aanbly nie: