Maandeinde + naweek = motorongelukke

Dis weer maandeinde en naweek en verkeer na die Noorde en die kus was reeds vroeg vanoggend bedrywig. Daar word weer motorongelukke verwag met veral dronkbestuur en bande wat bars wat die hoof oorsake is. Surihe Gaomas-Guchu van die Motorvoertuig Ongelukkefonds het raad…