Murray is ‘n legende, ‘n eer om teen hom te speelOctober 1, 2021

Die tiende gekeurde Casper Rudd van Noorweë het na die kwarteindronde van die San Diego Ope in Kalifornië deurgedring toe hy die driemalige Grand Slam-kampioen, Andy Murray van Brittanje, met 7-5, 6-4 uitgeskakel het. Die vierde gekeurde Denis Shapovalov van Kanada, die Italianer Lorenzo Sonego en Cameron Norrie van Brittanje het ook hul plek in die kwarteindronde bespreek. Rudd sê dit was spesiaal om teen Murray te speel, wat hy beskryf as ‘n legende van die spel:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *