Loftus: 35 000 kaartjies reeds verkoop

Die Blou Bulle en die Stormers pak mekaar die naweek op Loftus Versveld… en tot dusver, was die Bulle nog nie in staat om so te wen nie… Hierdie wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap is die eerste tussen dié twee spanne sedert hulle kragmeting in die eindstryd verlede jaar. Die president van die Blou Bulle Willem Strauss sê reëlings vorder goed en 35 000 kaartjies is reeds verkoop.