Ligte dalk weer Vrydag aan in SA

Eskom sê fase vier-beurtkrag kan Vrydag opgehef word. Die kragreus se projekdirekteur, Phillip Dukashe, het die media virtueel ingelig oor die huidige uitdagings wat die stelsel bedreig. Hy sê Eskom is steeds bekommerd oor eenhede wat in gevaar verkeer omdat net elf-duisend-megawatt krag op die oomblik beskikbaar is. Dukashe ontken gerugte fase ses word vir dié week voorspel: