Besnoeiings in begroting raak gevangenisse

Toestande in Namibiese gevangenisse is in die nuus. Begrotingstekorte kom oral in die regering se kantore en agentskappe voor en Korrektiewe Dienste is nie die besnoeiings gespaar nie. Die hoof van die diens se sentrale personeel direktoraat, Sam Shaalulange, erken dat daar wel uitdagings is.

Hy voeg by dat die diens sy eie voedsel aanplant om sy voorraad aan te vul.