Kundigheid en geld vir waterinfrastruktuur meen Schlettwein

Watervoorsiening aan gemeenskappe en industrieë in Namibië se moeilike omgewingstoestande, vereis groot beleggings in infrastruktuur, maar ook operasionele kapasiteit en kundigheid, het die Namibiese landbouminister, Calle Schlettwein, getwiet. Schlettwein het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *