Kommer oor Unisa-staking se impak op eksamen

Daar is kommer die staking by Unisa kan ‘n uitwerking hê op die eksamen wat Vrydag begin. Werkers verbonde aan die vakbond Nehawu neem deel aan ‘n volwaardige staking en voer ‘n stryd om hulle afgedankte kollegas onmiddellik weer in diens te laat stel. Die staking volg op verset-optrede van drie weke, uit vergelding vir die aanvanklike skorsing van die lede. Volgens Nehawu se woordvoerder, Ntsako Nombelani, is behoorlike prosedures nie gevolg toe die werkers afgedank is nie