Kommer oor lae inenting by werksplekke in Namibië

Die Kamer van Handel en Nywerheid is bekommerd oor die lae intentingskoerse by werkplekke. Bisey Uirab, die uitvoerende hoof van die Namibiese Lughawensmaatskappy en president van die kamer, moedig Namibiërs aan om hulle teen Covid-19 in te ent. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat hy bekommerd is aan die lae inentingskoerse om die ekonomie te herstel.