Klein herstel in SA in vierde kwartaal van ’21 na onluste

Kenners in die buurland voorspel ekonomiese bedrywighede sou in die vierde kwartaal van verlede jaar ‘n verbetering getoon het, ná die onrus in Gauteng en KwaZulu-Natal in Julie. Statistiek Suid-Afrika sal na verwagting inligting oor die vierde kwartaal se bruto binnelandse produk vrystel. Die data sal na verwagting ‘n herstel van 2 persent toon. Beleggingsekonoom Annabel Bishop, sê dit is ‘n styging ná die 1,5 persent inkrimping in die derde kwartaal: