Kissinger gee sy mening oor rede vir Russiese inval in die Oekraïne

Die Russiese inval in die Oekraïne het as ‘n verrassing gekom. Meeste analiste het gemeen dat die opbou van wapentuig en soldate was meer ‘n magsvertoning maar, dit was toe meer. Die bekende Amerikaanse politikus, Henry Kissinger, sê meeste analiste meen Putin wil die Russiese-ryk herenig maar hy meen daar is ‘n ander rede vir die oorlog.