Kabinet het belangrike sake om te bespreek die jaar

Dit is nog nie duidelik wanneer die kabinet sy weeklikse sittings sal hervat nie maar die Namibiese eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila, sê daar is verskeie aspekte wat dringend onder die loep moet kom, wat moontlike droogtetoestande insluit. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.