Namcor sal drie putte in ’25 boor
Namcor gaan ‘n boorprogram begin en beplan drie nuwe olie- en gasputte teen die eerste kwartaal van 2025. Die aankondiging is gemaak deur Victoria Sibeya, Namcor se uitvoerende hoof van stroomop-eksplorasie. Die program is daarop gemik om nie net onlangse ontdekkings te ondersoek nie maar om nuwe reserwes te vind. Die boorwerk word met Galp in […]
TLU SA rig brief aan Cyril oor onteiening wetsontwerp
Die landbou-organisasie TLU SA het skriftelik aan president Cyril Ramaphosa hulle kommer uitgespreek oor adjunk-president Paul Mashatile se versoek om die Wetsontwerp op Onteiening so gou moontlik te onderteken. Die wetsontwerp wat in Maart deur die Parlement goedgekeur is, is ‘n uiteensetting van die proses vir eiendomsonteiening vir openbare doeleindes of in die openbare belang. […]
Keniaanse hof geen groenlig vir GMO
‘n Keniaanse hof het ‘n saak verwerp wat die regering se omkeer van ‘n verbod op geneties-gemodifiseerde gewasse uitdaag, wat dit effektief moontlik maak om dit openlik te verbou. Die Oos-Afrika-land het ‘n dekade lange verbod op geneties-gemodifiseerde gewasse in Oktober 2022 opgehef, maar die besluit is die onderwerp van hofgedinge en protes deur verbruikers- […]
NBL innoveer met waterbesparings
Namibia Breweries Limited het pogings verskerp om water te bespaar. Die maatskappy gebruik 4,4 liter water om ‘n enkele bottel bier te produseer, en het sy gebruik van munisipale water met minstens 70 persent verminder. Hulle fokus hoofsaaklik op interne optimalisering om waterverbruik te minimaliseer en doeltreffendheid te maksimeer. Die brouerye vang onder andere afvalwater […]
Beleid en meer moet hervorm word vir werkskepping
Robert McGregor, ‘n ekonoom by Cirrus, beklemtoon die verergerende werkloosheidskrisis in Namibië. Dit word beïnvloed deur faktore soos lae groei, disinvestering, die pandemie en die regering se fiskale verstramming, maar amptelike data van die Namibië Statistieke Agentskap is sedert 2018 nie bygewerk nie. Hy voer aan dat die regering nie alleen werkloosheid volhoubaar kan aanspreek […]
Meer as N$30m by mosiehof in skuld geëis
Die twee mosiehofsessies het 75 aansoeke vir verstekvonnisse hanteer waarvan 11 op die reël 108-rol was. Regters George Coleman en Kobus Miller het die sessies hanteer met kommersiële banke wat 30 aansoeke gebring het. Die banke eis 15 eiendomme met uitstaande skuld van 21,12 miljoen Namibiese dollar terug en 9,16 miljoen dollar in lenings wat […]
Blokkering van kragmeters vir skuld: ECB se hande afgekap met hofsaak
Die Elektrisiteitsbeheerraad se beleid sê dat verspreiders van krag, soos munisipaliteite en streeksentiteite, nie kragmeters mag blokkeer vir uitstaande munisipale skuld nie. Maar, die beleid word tans in die hof uitgedaag en dus, kan die raad geen ondersoeke instel in die verband voor die hofsaak nie verby is nie. Die raad sê hy ontvang klagtes […]
Mariental se verliese styg tot amper N$30m
Die ouditeur-generaal sê die Mariental-munisipaliteit se tekort het met 18 miljoen Namibiese dollar gegroei en staan in 2023 op amper 30 miljoen Namibiese dollar. Die munisipaliteit se boeke is geoudit vir die 2022-23 boekjaar. Intussen het uitgawes die hoogtes in gestyg en staan op 134,4 miljoen dollar teenoor 106,36 miljoen dollar in 2022. Kandjeke het […]
Ongwediva ontwikkel goed, ontspanningspark word gebou
Die Ongwediva-dorpsraad bou ‘n ontspanningspark van 1,5 miljoen Namibiese dollar, met fase een van die konstruksie wat Maandag sal begin. Up-Mark Investment CC het die tender gekry en die park sal na verwagting teen die eerste week van Maart volgende jaar voltooi wees. Tydens die sooispit seremonie het Ongwediva-burgemeester Taarah Shanyefu beklemtoon dat die park […]
BOSA sê Eskom-verhogings sal beleggers ontmoedig
Build One South Africa sê Eskom se voorgestelde tariefverhoging sal verdere ekonomiese druk op Suid-Afrikaners plaas en veral lae-inkomstehuishoudings, klein sakeondernemings en landelike gebiede raak. Eskom versoek toelaatbare inkomste van 446 miljard Suid-Afrikaanse rand vir 2025/2026, 495 miljard rand vir 2026/2027, en 537 miljard rand vir 2027/2028. BOSA sê hoër elektrisiteitskoste gaan winsgrense verklein, beleggers […]