Lühl het aansoek ingedien - April 22, 2021

Na ‘n skrywe deur sy regsverteenwoordie Uno Katjipuka aan die voormalige Minister van Binnelandse Sake Frans Kapofi, het Phillip Lühl uiteindelik toestemming gekry en kon aansoek doen vir noodreisdokumente vir sy tweeling dogters in Suid-Afrika. Die Hoë Kommissariaat in die buurland het hom eers geweier. Katjipuka sê die aansoek sal in Windhoek verwerk word. Sy […]

Read More

So lyk Covid vandag - April 22, 2021

Daar is 218 nuwe Covid-gevalle uit 1 375 toetse. Erongo het 56, Khomas, 49, Hardap 32, 11 in Rehoboth, Oshana 23, Otjozondjupa 22, Kunene 12 en Oshikoto 9. Die res is landwyd versprei. Daar is 41 leerders, 8 onderwysers en 8 gesondheidswerkers in die groep. ‘n Totaal van 97 pasiënte het herstel wat die aktiewe […]

Read More

Namibië dalk oor 2 jaar selfvoorsienend met eiers - April 22, 2021

Die Namibiese pluimveevereniging sê die bedryf in die land het nie die uitwerking van die Covid-19 pandemie vrygespring nie. Volgens die voorsitter, René Werner, was daar ‘n baie groot vraag na pluimveeprodukte in die eerste twee weke van die inperking. Hy skryf dit aan aankope deur paniekerige verbruikers toe. Daarna het ‘n nuwe normaal ontstaan […]

Read More

Ons is nie bedreiging in parlement nie - April 22, 2021

Argumente in die dringende aansoek deur die Grondlose Mense Beweging om terug te keer na die Nasionale Vergadering sal Maandag aangehoor word. Bernadus Swartbooi het pas sy ondersteuners toegespreek en sy skok uitgespreek oor die stukke wat deur die Speaker Professor Peter Katjavivi voor die hof ingedien het.

Read More

Bom by Pakistan hotel waar Chinese ambassadeur tuis gaan - April 22, 2021

Owerhede het bevestig dat vier mense dood is ná ‘n motorbom-ontploffing by ‘n luukse hotel in Quetta in die suidweste van Pakistan. Die Chinese ambassadeur in die land het blykbaar in die hotel gewoon, maar is ongedeerd. Daar word berig dat die Balochistan provinsie, waarvan Quetta die hoofstad is, na aan die grens met Afghanistan […]

Read More

CRAN kan nie heffings invorder nie - April 22, 2021

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, bekend as CRAN, sê hy het 158 miljoen Namibiese doller verloor in heffings wat hy nie sedert 2018 kon invorder nie. Die inligting in vervat in die owerheid se 2020 jaarverslag. Die Hoof Uitvoerende Beampte Emilia Nghikembua sê die verlies van die inkomste het die owerheid in ‘n kwesbare […]

Read More

SA regering verwelkom ingryping in Mosambiek - April 22, 2021

Die waarnemende Minister in die Suid-Afrikaanse Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Suid-Afrikaanse regering verwelkom en is tevrede met die hulp wat aan burgers in Mosambiek verleen is tydens die onlangse terroriste-aanvalle in die noorde van die land. Duisende plaaslike mense is in die aanvalle ontwortel en ‘n aantal Suid-Afrikaners moes ontruim word. ‘n Man van […]

Read More

China lei in terregstellings - April 22, 2021

Amnestie Internasionaal sê daar was 483 teregstellings in 18 lande in 2020, 26 persent minder as in 2019. Meeste van die teregstellings is in China, Iran, Egipte, Irak en Saoedi-Arabië aangeteken. Die regte organisasie sê dat China se data in die verband as geklassifiseer beskryf word en dus, kan daar nog duisende meer wees. Sestien […]

Read More

Toegang tot howe ‘n reg - April 22, 2021

Media in die noorde van die land sê hulle word gereeld toegang tot die landdroshof in Outapi geweier. Hulle het met die Hoofregter Peter Shivute, wat tans in die Oshana-streek saam met die Minister van Justisie Yvonne Dausab is, ontmoet. Die twee lê op die oomblik besoek af in die noorde van die land om […]

Read More

Whk-Ondangwa roete vaar uitstekend - April 22, 2021

Die Namibiese Lughawens Maatskappy sê verkeer by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe is nie na wense nie maar, ander roetes soos Windhoek-Ondangwa verloop baie goed. Dan Kamati, Worodvoerder van die maatskappy…

Read More