a few Tips on How to Satisfy Women - July 28, 2021

One of the best ways in order to meet women is to become out of the comfort zone and introduce you to different girls in your area. Several look these up females prefer to talk to men exactly who are only guys, but the truth is that you can take advantage of every single opportunity […]

Read More

Ideal Cam Sites - July 28, 2021

The best cam sites are free and pay as you go. The decision to use a absolutely free cam site will be based upon what you want out of the encounter. There are many reasons to spend money, by sexy females to quality videos. Additionally there are many features that you can get free of […]

Read More

Opname onder Namibiese private praktisyns gedoen - July 27, 2021

Die Namibiese Private Praktisynsforum het onlangs navorsing onder 1 729 gesondheidsorgverskaffers in Namibië gedoen en 406 het die opname voltooi. Die navorsing spruit uit die grootste debat ooit tussen lede van die forum oor kwessies soos die veiligheid en doeltreffendheid van Covid-entstowwe en die gebruik van ivermektien as behandeling teen die Covid-virus. Meer as 38 […]

Read More

Mobiele opslaan-inryteater kan restaurante help - July 27, 2021

Die impak van die Covid-pandemie op die Namibiese ekonomie, veral die gasvryheidsbedryf, kan nie geïgnoreer word nie. Kahlel Advertising verstaan watter moeilike tye dit tans vir restaurante is en het met ‘n blink idee vorendag gekom om meer kliënte na hul persele te lok. ‘n Mobiele opslaan-inryteater buite restaurantpersele kan binne ‘n uur opgeslaan of […]

Read More

Finansiering vir taxi-verenigings in Wes-Kaap opgeskort - July 27, 2021

Die Wes-Kaapse departement van vervoer het vandag die onmiddelike opskorting van finansiering aan die provinsie se grootste taxi-verenigings aangekondig as ‘n manier om die taxigeweld, wat die afgelope weke weer opgevlam het, te onderdruk. Volgens die LUR Daylin Mitchell kom die besluit ná die provinsie se drie taxi-verenigings – CATA, Codeta en Santaco – weereens […]

Read More

Namibiese handelsministerie waarsku teen slenter - July 27, 2021

Die Namibiese handelsministerie het met groot kommer ‘n slenter in die vorm van ‘n beroep op befondsing waargeneem wat op sosiale media versprei word. Daar word deur International Development Association ‘n beroep op Namibiërs gedoen om aansoek vir befondsing te doen, maar die ministerie se skakelbeampte, Anna Salkeus, het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dit […]

Read More

Tokio se Covid-gevalle styg - July 27, 2021

Tokio se 2 848 nuwe Covid-gevalle vandag is die meeste sedert die Covid-pandemie begin het, sê gesondheidsowerhede. Hospitale in die gasheerstad vir die Olimpiese Spele maak gereed om meer pasiënte op te neem, berig die media in Japan. Kenji Shibuya, ’n voormalige direkteur van die Instituut vir Bevolkingsgesondheid van die King’s College, Londen, sê die […]

Read More

Laaste slagoffer van Miami-woonstelblok uitgeken - July 27, 2021

Die laaste slagoffer van die woonstelblok wat in Miami, Florida, ineengestort het, is uitgeken. Dit bring die dodetal op 98 te staan. Die oorskot van die 54-jarige Estelle Hedaya is gister gevind, meer as ‘n maand nadat die Champlain Towers South-gebou op 24 Junie ingestort het. Altesaam 159 mense was aanvanklik vermis. Die terrein word […]

Read More

Koshuisfooi bly onveranderd in derde termyn - July 27, 2021

Met Namibiese skole wat op 4 Augustus weer gaan heropen, het die onderwysministerie aangekondig dat koshuisfooie vir die derde termyn onveranderd sal bly. Koshuiskinders keer op 3 Augustus na koshuise terugr en koshuispersoneel en –onderwysers op 2 Augustus.

Read More

Kaapse ma verkoop glo naakfoto’s van kind aanlyn - July 27, 2021

‘n Ma van Kaapstad sal volgende maand weer in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn nadat sy met behulp van die FBI in hegtenis geneem is, omdat sy na bewering naakfoto’s van haar kleuter aanlyn verkoop het. Die FBI en binnelandse veiligheid in Amerika het inligting ontvang via Paypal dat die vrou betaal is vir die foto’s […]

Read More