WGO pas Ebola-optrede aan - September 1, 2021

Die Afrika-streek van die Wêreldgesondheidsorganisasie het sy Ebolo-optrede in die Ivoorkus van ‘n reaksie- na gereedheidsgrondslag verander. Dit volg nadat die regering bekendgemaak het ‘n tweede laboratorium het monsters getoets van ‘n pasiënt wat vermoedelik Ebola gehad het, maar geen bewyse van die virus is gevind nie. Die vermoedelike geval was ‘n jong vrou wat […]

Read More

Kommer oor onwettige wateraansluitings - September 1, 2021

Owerhede op Ondangwa sê onwettige wateraansluitings word ‘n daadwerklike uitdaging en dit neem toe. Volgens Petrus Shipanga, die dorpsraad se bestuurder van infrastruktuur en tegniese dienste, kom meeste van die aansluitings in die informele nedersettings voor. Lede van die gemeenskap wat bewus is van die onwettige bedrywighede meld dit ook nie aan nie en Shipanga […]

Read More

Welsynorganisasie wat moeders in Rehoboth bystaan kry goeie hulp - September 1, 2021

Rehoboth Mommies In Need is ‘n liefdadigheidsorganisasie in Rehoboth wat die lewens van baie mense beïnvloed. Die afgelope twee weke het hulle baie skenkings ontvang van verskillende mense, organisasies en ondernemings. Sedert hulle bestaan, word behoeftiges deur die organisasie bygestaan en hulle groei steeds groter. Vir hierdie organisasie om voort te gaan met sy goeie […]

Read More

AfriForum wil belastingverset en opstand verhoed - September 1, 2021

AfriForum sê ‘n algemene verset teen belasting is onvermydelik as die voortgesette plundering van die staatskas, asook die deurdruk van vernietigende beleidsidees, nie dadelik ophou nie. Die organisasie het gister sy belastingmanifes bekend gemaak. In die manifes eis Afriforum onder meer dat die regering ‘n burgerlike belastingsekretariaat as ‘n wettige liggaam erken. Ernst Roets van […]

Read More

SAOG voorspel baie goeie reënseisoen - September 1, 2021

As voorspellings hou, sal daar verligting vir die verre westelike dele van Namibië sowel as die suidweste van Angola wees. Die gebiede gaan gebuk onder erge droogte toestande maar, volgens die SAOG se voorspelling vir tussen Oktober vanjaar en Maart volgende jaar het die gebiede ‘n baie goeie kans vir normale en bo-normale reënval. Vooruitsigte […]

Read More

Afghaane wat agterbly het hulp nodig - September 1, 2021

Die VN se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die vlugte wat burgerlikes uit Afghanistan ontruim het dalk tot ‘n einde gekom, maar die humanitêre krisis is steeds daar én aan die versleg. Sowat 3,5-miljoen mense in die land is sonder heenkome en baie van hulle wat na ander lande soos Pakistan of Iran wil uitwyk, het […]

Read More

EU: 70% ten volle ingeënt - September 1, 2021

Die Europese Kommissie sê 70 persent van alle volwassenes in die Europese Unie is nou ten volle teen Covid-19 ingeënt. Meer as 256 miljoen volwassenes in die EU het reeds ‘n volle kursus entstof ontvang. Die Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê die vinnige en volledige inenting van alle teikenbevolkings in Europa en […]

Read More

Vleisraad bygevoeg in rooilynsaak - September 1, 2021

Regter Shafimana Ueitele het toestemming gegee dat die Vleisraad as vyfde respondent by Job Amupanda se rooilynsaak bygevoeg kan word. Die hoof uitvoerende beampte van die raad, Paul Strydom sê sou Amupanda in sy aansoek om die rooilyn te verwyder slaag, die resultate katastrofies sal wees. Strydom sê die Namibiese vleisbedryf dra 7,2 miljard Namibiese […]

Read More

Mynlisensies sal moontlik opgeveil word - September 1, 2021

Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo sê die opveil van eksklusiewe eksplorasie-lisensies sal oorweeg word. President Hage Geingob se hoëvlak ekonomiese paneel het die voorstel gemaak maar Alweendo sê wetgewing sal aangepas word sodat die minister kan besluit watter lisensies wel opgeveil sal word. Dit sal bepaal word deur middel van kwaliteit […]

Read More

Inenting – statistieke veruidelik - September 1, 2021

Nie almal wat huiwer om ingeënt te word, is in beginsel teen inenting gekant of glo samesweringsteorieë soos dat die virus as biologiese wapen ontwikkel is of deur 5G-tegnologie versprei word nie. Baie mense het vrae oor veiligheid. Die internasionaal erkende gesondheidskenner, dr. Ernest Darkoh, sê diegene wat steeds onseker is oor die inspuiting, moet […]

Read More