Voornemende Unam-studente met regte NSFAF-brief kan registreer

Die Universiteit van Namibië sê in ‘n verklaring dat alle voornemende studente wat ‘n voorlopige toekenningsbrief van NSFAF ontvang het, nie die erkenningsbrief nie, nou kan registreer sonder om enige aanvanklike betalings te doen. Die universiteit raai studente aan wat reeds voorlopige toegang tot enige van sy programme gekry het, om dadelik hul voorlopige toekenningsbriewe […]

Read More

Stad Kaapstad wil meer as 12 000 begunstigdes van titelaktes opspoor

Die Stad Kaapstad sê hy het tans meer as 12 000 titelaktes op sy register en bykomende hulpbronne is ingestel om begunstigdes te vind, met beter opsporingstelsels. Die metro het sowat 21,6-miljoen Suid-Afrikaanse rand vir hierdie doelwit opsy gesit. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê Kaapstad het in die laaste paar maande van […]

Read More

Vervoer-inflasie heelwat laer as in 2023

Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het die jaarlikse inflasiekoers in die Vervoerkategorie, wat 14,3 persent van die verbruikersmandjie uitmaak, in Januarie vanjaar op 6,1 persent gestaan vergeleke met 11,1 persent in Januarie 2023. Die stadige toename in die jaarlikse inflasiekoers is weerspieël in die subkomponente Bedryf van persoonlike vervoertoerusting, wat van 15,9 persent tot 6,7 gedaal […]

Read More

EU vra voorstelle vir Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program

Die Europese Unie onder die Erasmus+-program, wat toelaes verskaf vir die ondersteuning van vennootskappe in Beroepsonderwys en Opleiding, vra vir voorstelle vir sy 2024 Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program. Die program ondersteun internasionale samewerkingsprojekte tussen organisasies wat aktief is in die beroepsonderwys-veld in EU-lidstate en vennootlande, insluitend Afrika suid van die Sahara. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat […]

Read More

DA gaan klagtes indien teen Padongelukkefonds se bestuurders

Die DA sê hy sal klagtes indien teen bestuurders van die Padongelukkefonds. Die klagte gaan oor misleiding van die parlement deur herhaaldelik aan te dring op ‘n rekeningkundige standaard wat die fonds se huidige skuldprofiel met tot 90-persent sal vervals. Die DA-lid, Alf Lees, sê daar is ‘n sterk grondslag om die fonds se raad, […]

Read More

Burkina Faso, Mali en Niger verwerp Ecowas regulasie

Burkina Faso, Mali en Niger het geweier om te voldoen aan ‘n regulasie vir ‘n eenjaar-uittreetydperk van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state. Die besluit volg op hul amptelike kennisgewing van hul onttrekking aan die groepering, tien dae tevore. Artikel 91 van die Ecowas-verdrag bepaal ‘n verpligte tydperk van ‘n jaar ná kennisgewing, maar Mali voer […]

Read More

Invoere-uitvoere wanbalans onder die loep

Die land se handelstekort het skerp gedaal in Desember, vanaf die 4 miljard Namibiese dollar tekort wat in November aangeteken is, na 299 miljoen dollar. Dit is volgens die handelstatstiek van die Namibiese Statistieke-agentskap, wat gewys het dat invoere van veral petroleumprodukte baie hoog was in November en baie laag was in Desember. Kosmos 94.1 […]

Read More

Cyril gaan sy mislukkings toesmeer: ATM

Die African Transformation Movement sê president Cyril Ramaphosa sal kosmetiese chirurgie uitvoer in sy Staatsrede, om die werklike toestand van die nasie, en die skande, te probeer toesmeer van hoe hy Suid-Afrika onder sy bewind en leierskap na ‘n plek van moedeloosheid gelei het weens sy geweldige mislukkings. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê […]

Read More

Sateliot help om aasvoëls te beskerm

Die satelietkommunikasie-maatskappy, Sateliot, het met die Trust vir Bedreigde Wildlewe hande gevat om 5G-Internet van Dinge-sensors aan bedreigde aasvoëls regoor Suid-Afrika aan te bring. Dit is gedoen om stropery te verhoed en bedreigde voëls in afgeleë plekke se bewegings te volg. Die onwettige handel in aasvoëlkarkasse het hul getalle uitgedun, met die gevolg dat baie […]

Read More

Dis nou of nooit vir Durban Super Giants, Joburg Super Kings

Krieket: Die Durban Super Giants en die Joburg Super Kings sal sake vanaand uitspook op die Wanderers in Johannesburg om ‘n plek in die eindstryd van die SA20. JSK het die tweede kwalifiseerder gehaal toe hulle die Paarl Royals met nege paaltjies verslaan het in gister se elimineerder. Vanaand se wenner sal Saterdag teen Sunrisers […]

Read More