Binnelandse sake gebruik selfone vir werk, Amushelelo

Die binnelandse sake-ministerie verwerp ten sterkste uitsprake wat die politieke aktivis Michael Amushelelo gemaak het ten opsigte van ‘n personeellid se optrede. Amushelelo het ‘n personeellid gekritiseer omdat hy kortliks ‘n selfoon tydens werk gebruik het, maar die ministerie verduidelik dat personeel dikwels fone gebruik vir wettige, werkverwante doeleindes—soos om kliënte terug te bel, dokumente […]

Read More

Privaatsektor moet afleggings staak: Cosatu

Cosatu sê die werkloosheidsyfer se effense daling van 33,5-persent tot 32,1-persent, word verwelkom nadat werkloosheid drie agtereenvolgende kwartale gestyg het. Sowat 294 000 meer mense het in vanjaar se derde kwartaal werk gehad. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê werkloosheid onder jongmense bly gevaarlike hoog. Hy sê die privaat sektor moet die vlaag afleggings staak en alternatiewe […]

Read More

Niger soek Russiese beleggings in uraan, ander hulpbronne

Die minister van Mynbou in Niger, Ousmane Abarchi, wil hê Russiese ondernemings moet belê in die produksie van uraan en ander natuurlike hulpbronne, te midde van ‘n voortgesette dispuut met die gewese koloniale meester, Frankryk. Die Franse kerngroep Orano het verlede maand uraanproduksie in Niger gestaak nadat verhoudings versuur het met die militêre junta wat […]

Read More

SAFA se Danny Jordaan, nog twee in hof

Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, en nog twee mense is in hegtenis geneem en het vlugtig in die Handelsmisdaadhof in Palm Ridge, Gauteng verskyn. Die 73-jarige Jordaan en sy medebeskuldigdes, Safa se finansiële hoof, Gronie Hluyo, en die sakeman Trevor Neethling, word beskuldig van bedrog en diefstal ten bedrae van 1,3-miljoen Suid-Afrikaanse […]

Read More

DA kap MK Party oor Guptas-uitlewering

Die DA sê dit is ‘n skande dat die parlementêre leier van die MK Party, John Hlophe, probeer het om die parlement te gebruik om leemtes in die Guptas se uitleweringsproses te vind en bloot te lê. Die regering het vroeër vanjaar die versekering gegee dat hy sy pogings voortsit om die broers Atul en […]

Read More

Hoër-inkomstelande moet meer vrystellings beperk

Dit is steeds moontlik om aardverwarming tot 1,5 grade Celcius te beperk, maar sekere lande benodig hulp om hul verantwoordelikhede ten opsigte van aardverwarming na te kom. Dié bevinding van ‘n onlangse studie is vervat in Nature Communications. Dit stel ‘n aanwyser voor vir bykomende koolstof-aanspreeklikheid wat sal aandui hoeveel meer koolstofdioksied-vrystellings ‘n land moet beperk […]

Read More

Aussie-vleuel, kaptein beseer voor Wallis-toets

Rugby: Die Australiese vleuel, Dylan Pietsch, sal die res van die internasionale seisoen op die pawiljoen deurbring nadat hy sy kuit beseer het in die sege van 42-37 oor Engeland op Twickenham. Josh Flook vervang hom in die groep in Cardiff, terwyl kaptein Harry Wilson weens harsingskudding-protokol nie in Sondag se toets teen Wallis sal […]

Read More

GIPF sê oor sy beleggingsbelange

Die Staatsinstellings Pensioenfonds, GIPF, met bates van sowat 6,9 miljard Namibiese dollar, besit ‘n aansienlike portefeulje van genoteerde belange in beduidende plaaslike maatskappye. Hierdie strategiese belange sluit ‘n wye reeks nywerhede in, insluitend verbruikersgoedere, vaste eiendom, telekommunikasie, hernubare energie en bankwese. Opmerklike beleggings sluit in ‘n 16 persent belang in First National Bank Namibia; ‘n […]

Read More

FlySafair hof toe oor internasionale roetes

FlySafair het ʼn dringende aansoek ingedien om ʼn uitspraak te keer wat sy internasionale roetes bedreig weens die oortreding van regulasies oor buitelandse eienaarskap. Die internasionale bestemmings van FlySafair sluit in Mauritius, Zambië, Zimbabwe, Mosambiek en Namibië. Volgens News24 is die redery van mening die beperking van die aanbod op hierdie roetes kan vlugtariewe laat […]

Read More

US$120 miljard by COP29 vir ontwikkelende lande

COP29-onderhandelaars het ‘n belofte deur groot ontwikkelingsbanke verwelkom om befondsing na arm en middelinkomstelande wat met aardverwarming sukkel te kanaliseer. ‘n Groep leners, insluitend die Wêreldbank, sê finansiering sal teen 2030 tot 120 miljard Amerikaanse dollar verhoog word, ongeveer 60 persent meer as in 2023. Terwyl dit nie genoeg is nie, sê onderhandelaars dit is […]

Read More