Wêreld herdenk Diabetesdag

Die wêreld herdenk vandag Diabetesdag en Namibië staar groot uitdagings in die gesig om bewustheid oor die toestand te verhoog. Algemene struikelblokke vir diabetiese pasiënte sluit in swak dieet, gebrek aan fisiese aktiwiteit en onvoldoende selfmonitering van glukosevlakke. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Carmen Letlahagoje, ‘n voedingkundige van die Voedings- en Voedselsekerheid Alliansie van […]

Read More

Bring Bybstudie terug in skole

 Ná onafhanklikheid in 1990 is Bybelstudie in skole vervang deur Godsdiens- en Morele Onderwys. Dit was daarop gemik om die land se diverse godsdienstige landskap te akkommodeer en begrip van verskeie gelowe te bevorder. Volgens die Raad van Kerke in Namibië het leerlinge se dissipline verswak sedert Bybelstudies gestaak is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels […]

Read More

Professionele jagter verskyn weer na luiperd in hok gevind is

Philip Hennings sal vandag weer in die Katutura-landdroshof verskyn op verskeie klagtes wat die onwettige jag van beskermde wild insluit. Volgens owerhede is ‘n klopjag uitgevoer op sy plaas in die Khomas Hoogland en ‘n sleepwa met ‘n lewende luiperd is op 20 Februarie vanjaar gevind. Die 33-jarige se professionele jaglisensie is volgens berigte reeds […]

Read More

Ekonoom sê oor brandstofprys vir Desember

Suid-Afrikaanse motoriste het welkome nuus gekry, aangesien brandstofpryse na verwagting aansienlik laer as verlede jaar sal wees, ten spyte van die verhoging in November en die klein verhoging wat in Desember verwag word. Hierdie neiging van dalende brandstofpryse het oor die jaar opgebou, gekenmerk deur matige prysaanpassings, maar die algehele trajek was gunstig vir verbruikers. […]

Read More

Geopolitieke spanning raak internasionale en plaaslike landbou

Wandile Sihlobo, ‘n landbou-ekonoom in Suid-Afrika, het in ‘n opiniestuk bespreek hoe onlangse geopolitieke spanning en beperkende handelsbeleide, veral dié wat deur die VSA geïnisieer is, wêreldwye landbou beïnvloed het. Sedert 2018 het handelsspanning toegeneem, wat begin het met Amerikaanse tariewe op Chinese invoere, en die daaropvolgende vergeldingstariewe op landbouprodukte. Volgens Sihlobo het die situasie […]

Read More

Grenspatrollie-rotte ontplooi by Afrika-hawens

‘n Nuwe generasie grenspatrollie-opspoorders kan binnekort in Afrika se hawens begin werk en onwettig gesmokkelde goedere uitsnuffel. Die Afrika reuse buidelrot is opgelei om ietermagô-skubbe, ivoor, renosterhoring en ander items uit te ken, van spesies wat bedreig word. Hulle word opgelei in Morogoro, Tanzanië deur ‘n organisasie sonder winsbejag wat reuk-opsporingsdiere ontplooi. Die diere het […]

Read More

Bestaansboere deel van RP se armoede-plan

Tydens ‘n geleentheid wat deur die Raad van Kerke van Namibië aangebied is, het net ses van die 21 geregistreerde politieke partye opgedaag om aan ‘n paneelbespreking deel te neem om hul standpunte oor maatskaplike kwessies te deel. Met net twee weke oor voor die verkiesing, skarrel partye om hul veldtogte af te handel. Die […]

Read More

Four Paws sê grootkat-bedryf in SA smokkel

Die grootste tierplase buite Asië werk vrylik in Suid-Afrika, en fasiliteer die onwettige smokkel van tierliggaamsdele, volgens ‘n verslag deur die dierewelsynsorganisasie Four Paws. Four Paws, wat ’n veldtog voer om Suid-Afrika se grootkat-bedryf te sluit, het 103 plekke in die land gevind waar tiere in 2023 of 2024 in aanhouding was of gedurende die […]

Read More

Spanje sluit skole met nog reën wat kom

Owerhede in die ooste en suide van Spanje het skole gesluit en sommige inwoners begin ontruim terwyl die land geteister word deur stortreën, twee weke ná die katastrofiese vloede waarin minstens 215 mense gesterf het. Die staatsmeteorologiese agentskap, Aemet, het groot dele van oostelike en suidelike Spanje op rooi-waarskuwing geplaas en die hoogste vlak van […]

Read More

Biden en Trump kuier in Oval Office

Die Amerikaanse verkose president Donald Trump en president Joe Biden het Woensdag vir die eerste keer vergader sedert Trump verlede week die Withuis teruggewen het en albei het ‘n gladde oordrag van mag op 20 Januarie belowe. Die twee leiers het langs mekaar gesit voor ‘n brullende vuur in die Oval Office, ‘n vreedsame toneel […]

Read More