Transformasie in SA-landbou moet op meriete wees - June 13, 2022

Transformasie van Suid-Afrikaanse landbou moet op meriete geskied en nie gebaseer wees op regstellende aksie nie. Dit is die mening van die uitvoerende hoof van AgriSA, Christo van der Rheede. Die buurland se swart boere verteenwoordig net 20 persent van die totale produksie. Van der Rheede, het gepraat het oor die land se meesterplan vir […]

Read More

Ieva erken sy het gelieg oor asiel in SA - June 13, 2022

Die Russies-gebore Litause akteur Ieva Andrejevaite het erken dat sy ‘n vals asieleis gemaak het om Suid-Afrika binne te gaan om ‘n reeks partytjies in die land by te woon. Sy het aanvanklik gesê sy doen aansoek om asiel weens die oorlog in Oos-Europa nadat immigrasiebeamptes haar toegang geweier het by Kaapstad Internasionale Lughawe omdat sy nie ‘n visum gehad het […]

Read More

ATP sê hy besluit nog oor China - June 13, 2022

Die beheerliggaam vir mans, die ATP, sal binnekort besluit of vier toernooie in China vanjaar sal kan voortgaan, gegewe die Covid-19-situasie in die Asiatiese land. Die toernooie, insluitend die Sjanghai Meesters, vind in September en Oktober plaas. Die voorsitter, Andrea Gaudenzi, sê die vereniging bespreek die waarskynlikhede met Chinese owerhede, maar indien die gesondheidsprotokolle te streng is, sal […]

Read More

Lughawensmaatskappy sê oor aanloopbaan - June 13, 2022

Die rehabilitasie van die Katima Mulilo aanloopbaan is steeds in die nuus. Die herstelwerk moes voltooi gewees het omdat die projek reeds in 2013 van stapel gestuur is maar, daar is nou 39 miljoen Namibiese dollar beskikbaar gestel deur die ministerie van werke en vervoer. Die woordvoerder van die Namibiese Lughawensmaatskappy, Dan Kamati het die […]

Read More

Parlement ondersoek ‘teistering’ van EFF-lede - June 13, 2022

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het bevestig die Parlement se Beskermingsdienste sal ‘n ondersoek doen na beweringe van geslagsgeweld teen sekere EFF-lede van die Parlement. Dit volg na ‘n opdrag deur die Speaker verlede week dat EFF-lede verwyder word nadat hulle president Cyril Ramaphosa se begrotingsdebat ontwrig het. Drie vroue was onder […]

Read More

Asiese markte daal skerp, daar’s verskeie redes - June 13, 2022

Aandelemarkte in Asië het skerp gedaal te midde van stygende pryse in Amerika, ‘n Covid-19-waarskuwing uit Beijing, en hernude kommer oor ‘n selfs strenger beleid van die Federale Reserweraad. Japan se Nikkei-indeks en die Kospi in Suid-Korea  het vandag teen meer as drie-persent laer verhandel, terwyl die Hang Seng in Hongkong met 2,8 persent gedaal het. Die […]

Read More

Jennifer Hudson maak geskiedenis met toekennings - June 13, 2022

Die sanger en akteur Jennifer Hudson is ná Whoopi Goldberg die tweede swart vrou in die geskiedenis om EGOT-status te verwerf. EGOT verwys na individue wat ‘n Emmy-, ‘n Grammy-, ‘n Oscar en ‘n Tony-toekenning gewen het. Hudson het ‘n Tony-toekenning ontvang vir die vervaardiging van A Strange Loop. Die toekenning-seremonie was gisteraand by Radio City Hall in […]

Read More

Jou troeteldier en ‘n bloedbank - June 13, 2022

‘n Namibiese veearts het die stand van ‘n diere-bloedbank in Namibië gegee ná berigte dat die diere-bloedbank by Onderstepoort in Pretoria se voorraad min raak. Die bank hou bloed aan vir oortappings by die hospitaal of verkoop dit aan veearts-praktyke in die streek en omgewing. Bloed word slegs getrek by diere wat self nog nie […]

Read More

Plansoldate is verkeerd – daar was geen fonds nie, meen Angula - June 13, 2022

Die voormalige eerste minister, Nahas Angula het gereageer op eise van ‘n groep oud-Planvegters, wat meen hulle het genoeg gehad en hulle eis antwoorde. Die groep sal op 14 Junie ‘n vreedsame betoging na Windhoek aanpak en ‘n petisie aan die Verenigde Nasies se Hoëkommissariaat vir Vlugtelinge in Namibië oorhandig. Die groep eis antwoorde oor […]

Read More

Agt verskyn in Pretoria vir bedrog in polisiekommissaris se kantoor - June 13, 2022

Agt beskuldigdes verskyn na verwagting vandag in die Pretoriase Landdroshof op aanklagte van bedrog, vervalsing en diefstal. Dit hou verband met onregmatige kontrakte in die nasionale polisiekommissaris se kantoor vir korporatiewe dienste. Die ondersoekdirektoraat se nasionale woordvoerder, Sindisiwe Seboka, sê die agt is die naweek in hegtenis geneem:

Read More