Bank in Dakota gee geld aan boere - September 26, 2022

First Dakota National Bank het ‘n verbintenis aangegaan om 1,3 miljoen Namibiese dollar aan die South Dakota Future Farmers of America Foundation te gee. Dit vorm deel van die bank se een en ‘n half eeu-viering as Suid-Dakota se oorspronklike bank. Die president van die bank se landbou-afdeling, Nate Franzén, sê die fondse sal oor […]

Read More

Agra ondersteun Kankervereniging met hul veilings - September 26, 2022

Agra Auctions is trots om die stryd teen borskanker te ondersteun. Al Agra se Oktober-veilings sal Namibiese produsente die geleentheid bied om by te dra tot ‘n uitstekende doel, waar fondse ingesamel word vir die Kankervereniging van Namibië. Paul Klein van Agra Auctions verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus hoe produsente hul skenkings aan die Kankervereniging […]

Read More

Trustco Bank vat Bank van Namibië hof toe - September 26, 2022

In die nasleep van twee jaar se korrespondensie en dreigemente tussen Trustco Bank Namibia, Trustco Group Holdings en die Bank van Namibië om Trustco Bank Namibia in staat te stel om volle kommersiële bankbedrywighede te betree, en nadat Trust Group Holdings Trustco Bank se balansstaat met 1 miljard Namibiese dollar wou aanvul, was dit deur […]

Read More

Namibiese damme is saam 77,1% vol - September 26, 2022

Namibiese damme is tans gesamentlik 77,1 persent vol, teenoor verlede jaar se 79,2 persent die ooreenstemmende tydperk. Suide-damme is gesamentlik 85,9 persent vol, met die  Neckartaldam se vlak op 96,9 persent en die Nautedam op 88,8 persent. Altesaam 2,145 miljoen kubieke meter water is uit die Hardapdam vir besproeiing onttrek. Sentrale damme is tans 52,4 […]

Read More

Cosatu-lede jou Mantashe uit - September 26, 2022

Ontevrede Cosatu-lede het die voorsitter van die ANC, Gwede Mantashe, verhoed om hulle toe te spreek op die vakbondfederasie se 14de nasionale verkiesingskonferensie wat in Midrand, Gauteng, gehou word. Hulle sê hulle sal nie toelaat dat hy met hulle praat nie. Cosatu-lede beskuldig die ANC van leë beloftes en dat hy onttrek het aan die […]

Read More

Malawië het kragonderbrekings van 19 uur - September 26, 2022

Die Malawiese regering het aangekondig die land gaan elke Sondag tot einde Oktober kragonderbrekings van tot 19 uur ervaar. Die aankondiging volg terwyl die land vir etlike maande reeds sukkel om die ligte aan te hou. Die kragopwekkingsmaatskappy, EngenCo, en die Elektrisiteits-voorsieningskorporasie van Malawi sê die kragonderbrekings is die gevolg van beplande instandhouding van sy […]

Read More

Namibiese rolprent wen twee toekennings - September 26, 2022

Die Namibiese rolprent ‘Hairareb’ het nog twee toekennings huis toe gebring – vir beste rolprent in Suider-Afrika en beste regisseur. Hairareb is in vyf kategorieë genomineer by die negende Sotambe Internasionale Film- en Kunstefees, wat in Lusaka, Zambië, plaasgevind het. Die bekroonde regisseur Oshoveli Shipo deel sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

Wes-Kaap gereed vir somer-toerismeseisoen - September 26, 2022

Die DA in die Wes-Kaap gaan die nasionale departement van binnelandse sake en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika nooi om die provinsiale staande komitee oor ekonomiese geleenthede en toerisme op datum te bring oor hul gereedheid vir die somer-toerismeseisoen. Die DA-lid, Cayla Murray, sê volgens die Provinsiale Ekonomiese Oorsig en Vooruitsig was die provinsie se gemiddelde […]

Read More

Omusati-goewerneur: Ingryping is nodig in klimaatskrisis - September 26, 2022

Die goewerneur van die Omusati-streek stem saam met ‘n organisasie sonder winsbejag, 350Africa, wat sê die dringendheid van die klimaatskrisis kan nie onderbeklemtoon word nie, veral in Afrika. Klimaats-aktiviste eis klimaatsgeregtigheid en vergoeding vir nasies wat die meeste deur die krisis geraak word. Dit is genoem voor die Verenigde Nasies se klimaatsveranderingskonferensie, COP27, in November […]

Read More

Nasionale Tesourie: Werkers kan persentasie van aftreefondse kry - September 26, 2022

Cosatu se president, Zingiswa Losi, het bevestig die Nasionale Tesourie het ingestem dat werkers toegang kan kry tot ‘n persentasie van hul aftreefondse. Sy het vandag Cosatu se 14de Nasionale Kongres in Midrand toegespreek. Losi sê die parlement sal dit volgende jaar deurvoer en die vakbond sal druk oefen dat dit op die laatste teen […]

Read More