Gedeeltelik opheffing van verbod op pluimvee vanaf Brasilië verwelkomJune 19, 2025
Die Vereniging van Vleis in- en -uitvoerders en die Suid-Afrikaanse Vleisverwerkingsvereniging het die regering se gedeeltelike opheffing van die pluimveeverbod vanuit Brasilië verwelkom. Die opheffing tree vandag in werking. Invoere hervat uit alle state behalwe Rio Grande do Sul, wat deur voëlgriep geraak word. Hierdie verandering verhoed moontlik proteïentekorte. Die vereniging vra vinniger finalisering van streeksgesondheidooreenkomste en die heropening van ander sleutelmarkte om langtermyn veerkragtigheid van voedselstelsels te verseker.