Amper N$41m in skuld opgeëis in mosiehof

Regters George Coleman en Kobus Miller het vanoggend 87 aansoeke vir verstekvonnisse waarvan 23 op die reë108-rol was, in die mosiehof hanteer. Kommersiële banke het 48 aansoeke gebring waaronder een voertuig wat terugbesorg moet word. Daar is ook 22 eiendomme met 22,7 miljoen Namibiese dollar se skuld wat opgeëis is en 25 lenings met ‘n […]

Read More

Aandelebeurs word Sekuriteitsbeurs

Die Namibië Aandelebeurs sal voortaan bekendstaan as die Namibië Sekuriteitsbeurs, Die beurs bestaan sedert 1992 en het destyds begin met een dubbel genoteerde firma. Die beurs het nou altesaam 36 dubbel genoteerde maatskappye en 13 plaaslike genoteerde maatskappye. Die beurs se uitvoerende hoof Tiaan Bazuin.

Read More

Staatsamptenare probeer registreer vir toelaag

Die New Era-dagblad berig dat afgetrede staatsamptenare deel gevorm het die van honderde wat op Ongwediva probeer het om te registreer vir die voorwaardelike basiese inkomste-toelaag. Daar was blykbaar ook staatsamptenare wat gepoog het om te registreer vir die maandelikse betaling van 600 Nambiese dollar vir armoede verligting. Begunstigdes van die toelaag mag geen ander […]

Read More

Herroeping van Top Score kitspap is opgehef

Die gesondheidsministerie sê die plaaslike herroeping van Top Score kitspap is opgehef. Die woordvoerder, Walters Kamaya sê handelaars hoef nie die produk wat reeds in hulle besit is, terug te gee nie, behalwe as dit verval het. Die pap is verwyder van die rakke na drie kinders in die Oos-Kaap dood is maar die sterftes […]

Read More

GOOD vra ondersoek na SAFA

Die GOOD-party vra ʼn volledige ondersoek na die finansiële wanbestuur by die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging. Dit volg nadat SAFA-president Danny Jordaan en twee medebeskuldigdes vroeër die week gearresteer en aangekla is van bedrog en diefstal van sowat 1,3 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die drie is uit op borgtog van 20 000 rand elk. Lulama Benge van GOOD […]

Read More

‘Baba’ draf uit vir Skotland môre

ʼn Negentienjarige oopkantflank kan môre van die bank af sy debuut vir Skotland teen Portugal maak hoewel hy nog nie eens ʼn mededingende wedstryd op senior klubvlak gespeel het nie. Freddy Douglas sal dan die jongste Skotse toetsspeler in 60 jaar word. Afrigter Gregor Townsend het 14 veranderinge aangebring aan die span wat met 32-15 […]

Read More

So lyk die vooruitsigte vir reën in Desember

Die Namibiese weerdiens sê Oktober 2024 was baie droog, met slegs ‘n paar stasies wat reënval aangemeld het veral in die noord-oostelike deel van die land. Ondergemiddelde reënval is oor die meeste dele van die land waargeneem met talle plekke soos Omaruru, Steinhausen, Gobabis, Gibeon, Ariamsvlei en meer wat 100 afwyking van normale reënval ontvang […]

Read More

Macpherson het genoeg gehad, stel maatreëls bekend

Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het streng nuwe maatreëls aangekondig teen wydverspreide vertragings en korrupsie met projekte vir openbare infrastruktuur. Macpherson het in die parlement bekendgemaak 79-persent van die departement se 206 projekte word vertraag, teen ʼn koste van 3 miljard Suid-Afrikaanse rand. Om dit teen te werk het die minister […]

Read More

Britte gaan verbod op steenkoolmyne plaas

Die Verenigde Koninkryk gaan wetgewing voorstel om nuwe steenkoolmyne te verbied terwyl die Arbeiders-regering planne gereed kry om Brittanje ‘n leier in skoon-energie te maak. Die regering gaan die nuwe wetgewing bekendstel om die toekomstige lisensiëring van nuwe steenkoolmyne so gou moontlik te beperk, en bestempel dit as ‘n noodsaaklike stap om klimaatsverandering teen te […]

Read More

Amerikaanse vredeskorps ingesweer, ontplooi

Dertig Amerikaanse Vredeskorps-vrywilligers is amptelik ingesweer om twee jaar diens te begin doen in Namibië as ekonomiese bemagtiging- en MIV/VIGS-gemeenskapsgesondheid-werkers. Die seremonie is bygewoon deur adjunk-gesondheidminister dr. Esther Muinjangue, die Amerikaanse ambassadeur Randy Berry, en die Vredeskorps se landdirekteur, dr. Elizabeth Anderson. Dit is die 53ste groep vrywilligers wat in Namibië werk. Tiffany Muller, die […]

Read More