Rusland eis dat wapenverskaffing aan Oekraïne moet stop

Rusland het die VSA gewaarsku teen “onvoorspelbare gevolge” sou die Amerikaanse President Joe Biden voortgaan om wapens aan die Oekraïne te voorsien. Die waarskuwing is vervat in ‘n diplomatieke nota wat Rusland vandeesweek aan die VSA gestuur het. Volgens berigte meen Rusland dat die wapenstelsels nie net vir verdediging gebruik kan word nie maar ook […]

Read More

Mboma hardloop 100-meter 0,41 sekondes stadiger as 1988-wêreldrekord

Christine Mboma het die 100-meter in 10,9 sekondes by die Little Rock Twilight Track and Field Meet in die VSA voltooi. Die wêreldrekord vir vroue in die 100-meter, 10,49 sekondes, word tans deur die Amerikaner Florence Griffith-Joyner gehou. Sy het dit in 1988 opgestel. Mboma het 22,61 in die 200-meter gehaal. Sy en Beatrice Masilingi […]

Read More

Natuurbewaarders opgelei by Waterberg

Honderde Suid-Afrikaners wat in die motorbedryf in Durban werk kan hul posisies kwyt wees indien bedrywighede nie in die hawe binnekort hervat word nie. Dit volg na groot skade na die onlangse vloede. Vertragings in die waardeketting wat eers deur Covid veroorsaak is en toe vererger word deur die konflik in Oos-Europa kompliseer die kwessie […]

Read More

KZN-vloede: Honderde kan werk verloor

Honderde Suid-Afrikaners wat in die motorbedryf in Durban werk kan hul posisies kwyt wees indien bedrywighede nie in die hawe binnekort hervat word nie. Dit volg na groot skade na die onlangse vloede. Vertragings in die waardeketting wat eers deur Covid veroorsaak is en toe vererger word deur die konflik in Oos-Europa kompliseer die kwessie […]

Read More

VN-voedselprogram kostes styg skerp

Bedryfskoste van die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram sal vanjaar in Wes-Afrika met 136 miljoen Amerikaanse dollar styg weens die wêreldwye styging in voedsel- en brandstofpryse wat deur die oorlog in die Oekraïne aangedryf word. Die program het reeds uitdagings om die voedselkrisis in Wes-Afrika aan te spreek en is gedwing om rantsoene in sewe lande […]

Read More

Vlugteling wen lotery, kan nie geld eis sonder papiere nie

‘n Algeriër wat skuiling in België het, sukkel om 250 000 Britse pond, amper 4,8 miljoen Namibiese dollar, wat hy in die lotery gewen het, op te eis, omdat hy nie dokumente het nie. Volgens die land se reëls moet die fondse in ‘n bankrekening inbetaal word maar hy kan nie sonder bewys van sy […]

Read More

Suide-boere geteister deur muise (en sprinkane)

Muise is op die oomblik, saam met sprinkane, ‘n groot uitdaging in veral die Suide van Namibië. Dr. Gerhard Verdoorn, ‘n kenner in plae, sê muisplae is nes sprinkane uiters sporadies. Hy sê boere het ‘n opsie om eenvoudig die plaag sy natuurlike gang te laat gaan omdat gifstowwe moontlik nie net die ekostelsel negatief […]

Read More

KZN-toerisme verloor miljoene oor Paasnaweek na vloede

Die buurland se toerisme departement sê die bedryf in Durban sal die Paasnaweek nagenoeg 30 miljoen Suid-Afrikaanse rand verloor. Dié verlies sal wees weens besprekings wat ná die wydverspreide vloede gekanselleer is. Die minister van toerisme, Lindiwe Sisulu, sê 16 persent van besprekings is reeds gekanselleer. Sisulu sê geraamde verliese van 74 miljoen rand in […]

Read More

China verbied ongelisensieerde aanlynspeletjies

China het ‘n verbod geplaas op alle aanlyn videospeletjies wat nie deur die regering goedgekeur is nie. Die land se uitsaai-administrasie sê oorsese speletjies of kompetisies mag nie sonder goedkeuring aanlyn aangebied word nie. Tewyl talle van die speletjies deur verskeie bevorderde platforms wel aangebied word, is hul verkope in die land nie toegelaat nie. […]

Read More

KSA en Smith se paaie skei

Krieket Suid-Afrika het bekend gemaak Graeme Smith se termyn as sy direkteur van krieket het ten einde geloop. Smith se kontrak het einde verlede maand verstryk en sal nie verleng word nie. Hy is gekritiseer nadat hy in Desember 2019 sy voormalige nasionale spanmaat, Mark Boucher, as hoofafrigter van die Proteas aangestel het, sonder om […]

Read More