Rugby: Rassie sê Elton Jantjies is ‘n aanwins vir Bokke - June 22, 2023

Rugby: Elton Jantjies se insluiting in die Springbok-oefenkamp was ‘n omstrede kwessie. Hy is verlede jaar sonder omhaal uitgelaat nadat hy ongewenste aandag getrek het met ‘n beweerde verhouding met die span se dieetkundige. Die 33-jarige Jantjies is opgeroep om ‘n tekort aan losskakels te verlig in die aanloop tot die Rugbykampioenskap terwyl Handré Pollard […]

Read More

DA: Vrystaatse slagpale sluit weens swak infrastruktuur - June 22, 2023

Die DA in die Vrystaat vra dringende optrede weens die dreigende sluiting van die bekende slagpale in Harrismith in die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit. Die sluiting sal tot die verlies van sowat 80 werksgeleenthede lei, wat ‘n uitwerking op die lewens van sowat 400 mense sal hê. Die DA-lid Eleanor Quinta sê dis ‘n direkte gevolg van die […]

Read More

Drie PDM-LP’s weier om studielenings aan NSFAF terug te betaal - June 22, 2023

Die Popular Democratic Movement se parlementslid Maximalliant Katjimune is vasbeslote dat hy nie sy studielening by die Namibiese Studente Finansiële Bystandsfonds sal terugbetaal nie. NSFAF het Katjimune, en sy mede-LP’s Inna Hengari en Patience Masua met aanmaningsbriewe bedien waarin geëis word dat hulle hul studieskuld aan die fonds moet terugbetaal. Katjimune sê as die regering […]

Read More

Otji-inwoners kry vandag gratis regsadvies - June 22, 2023

Die gemiddelde Namibiër kan nie regsverteenwoordiging bekostig nie. Daarom is die Kantoor van die Ombudsman in samewerking met die Prokureursorde, tans besig met hul gratis regsadviesdae wat regoor die land aangebied word. Vandag kan inwoners van Otjiwarongo aan vanmiddag vanaf half-twee tot ses-uur die Swanevelder-gemeenskapsaal besoek. Die Prokureursorde sal gratis regsadvies gee oor testamente en […]

Read More

Studie in Afrikalande toon meer steun aan Oekraïne - June 22, 2023

‘n Nuwe studie deur die internasionale navorsingsmaatskappy, Ipsos, het onthul 61 persent van Suid-Afrikaners dink Rusland is skuldig aan oorlogsmisdade in Oekraïne. Tog het 45 persent gesê dit maak weens geskiedkundige redes sin dat Suid-Afrika Moskou ondersteun. Ipsos het individue van 18 jaar en ouer in Suid-Afrika, Kenia, Senegal, Nigerië, Uganda en Zambië by die […]

Read More

Victoria en Albert Museum hou Diva-uitstalling - June 22, 2023

Die Victoria en Albert Museum in Londen se somer-uitstalling Diva is geïnspireer deur die wêreld se beste of mees ikoniese kunstenaars. Meer as 60 kostuums en 250 ander items van rolprent- en verhoogsterre word uitgestal. Dit sluit onder meer Marilyn Monroe se rok uit die 1959 rolprent “Some like it hot” in; en Maria Callas […]

Read More

Konstruksiebedryf, Manwu hou aanlyn protesveldtog - June 22, 2023

Die Konstruksie-bedryf Federasie van Namibië en die Metaal- en Verwante- Namibiese Werkers-unie, Manwu, gaan vandag ‘n aanlyn protesveldtog van stapel stuur. Hulle is ontsteld dat die tweede fase van die tender van die pad-opgraderingsprojek tussen Karibib en Usakos voortgaan, met die Namibiese Paaie-owerheid wat die kortlys van sewe buitelandse maatskappye regverdig. Dit is ten spyte […]

Read More

Eskom en Nederland werk saam aan skoner energie - June 22, 2023

Eskom sê sy oorgang na skoner energiebronne moet op ‘n verantwoordelike manier gedoen word wat alle impak en rolspelers in ag neem. Die kragverskaffer en Nederland het ‘n brief van voorneme onderteken om saam te werk aan die ontwikkeling en instelling van insiatiewe vir billike energieoordrag. Daphne Mokwena van Eskom sê die inisiatiewe is gemik […]

Read More

Drie presidentskandidate vir Zimbabwe - June 22, 2023

Kandidate vir die presidentskap van Zimbabwe moes hul dokumente by die sogenaamde nominasiehof indien. Dit sluit in die huidige President, Emerson Mnangagwa, wat ook die leier van Zanu PF is. Die opposisieleier van die Citizens Coalition for Change-party, Nelson Chamisa, en die voormalige minister, Saviour Kasukuwere, sal vir die eerste keer aan die presidensiële verkiesing […]

Read More

Tennis: Tsitsipas uitgeskakel in Halle Ope - June 22, 2023

Tennis: Die top-gekeurde Daniil Medvedev is deur na die kwarteindronde van die Halle Ope in Duitsland. Die Rus het kwaai teenstand van die Serwiër, Laslo Djere, oorkom en hom met 6-3, 6-7 en 6-3 geklop om sy tiende toersege-kwarteindstryd vanjaar te haal. Medvedev kom in die laaste agt teen Roberto Bautista Agut van Spanje te […]

Read More