
Konstruksiebedryf moet groener gaan - May 31, 2023
Die Konstruksiebedryf-federasie het in samewerking met Africa Rise opleiding aan sy lede oor meer volhoubare ekonomiese praktyke aangebied. Altesaam 43 besighede het die werkswinkel bygewoon wat meer volhoubare en groener konstruksiepraktyke ten doel het. Die inisiatief word deur die Europese Unie befonds. Die uitvoerende hoof van die federasie, Bärbel Kirchner verduidelik…
SA sal nie wette omseil met Putin se besoek - May 31, 2023
Suid-Afrika sal nie die wet omseil om President Vladimir Putin na die land te laat kom vir die Brics-beraad in Augustus nie. Dit is die reaksie van die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, op die DA se aansoek om die Russiese President in hegtenis te laat neem indien hy na die land kom. Mbalula het […]
Glimlaggende geel madeliefie van uitwissing gered - May 31, 2023
Plantkundiges in Engeland het ‘n blom van uitwissing teruggebring nadat dit meer as 30 jaar gelede verdwyn het. Die geel veldblom, Yorkse kruiskruid, het net in die omgewing van York gegroei, maar gelukkig is saad van drie potmonsters in 1991 by die plaaslike universiteit geoes en in die Millennium-saadbank in die Kew-tuine gehou. Wetenskaplikes is […]
Omskakelings-projek vir kragmeters skop in Kleine Kuppe af - May 31, 2023
Stad Windhoek herinner alle inwoners wat voorafbetaalde elektriese meters het aan die Token Identifier Rollover-projek. Die omskakeling sal tot 24 November 2024 plaasvind. Daarna sal inwoners wat nie aan die omskakelingsproses deelgeneem het, nie elektrisiteit kan koop nie. Stad Windhoek se woordvoerder Celie Kapolo sê aan Kosmos 94.1 Nuus beamptes het in die Klein Kuppe-woonbuurt […]
Werk die skandeerders op die lughawe, of nie? - May 31, 2023
Kosmos 94.1 Nuus is ingelig dat die skandeerders by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako buite werking is. Op 11 Mei het die Namibiese Lughawens-maatskappy se hoof uitvoerende beampte Bisey /Uirab aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig het dat hulle werk en alles onder beheer is. Na bewering het die vervoerbedryf 100 000 Namibiese dollar betaal het […]
Adjunk-premier: Landbou dra by tot ekonomiese ontwikkeling - May 31, 2023
Die waarde van die landbou-sektor kan nie as werkskepper onderskat word nie, veral nie in landelike gemeenskappe nie. Die landbouminister Calle Schlettwein het hom by adjunk-eerste minister Netumbo Nandi-Ndaitwah aangesluit om die Omaludi-fees in Okongo in die Ohangwena-streek te vier. Die Omaludi-fees is ‘n jaarlikse landbouge-byeenkoms wat hoofsaaklik deur veeboere gevier word. Nandi-Ndaitwah sê dat […]
Tender vir argief-stoorbokse vir meer as N$1 miljoen ingedien - May 31, 2023
Die Universiteit van Namibië het ‘n tender toegeken vir die verskaffing en aflewering van argief-stoorbokse oor twee jaar. Bieërs moes ‘n voorbeeld van die bokse indien. Slegs een van 17 tenderaars wat pryse van tussen 81 500 en 1,1 miljoen Namibiese dollar aangebied het, is aanvaar en veertien tenders was te duur vir Unam. Slegs […]
Bekende sjef Francois Ferreira sterf - May 31, 2023
Die bekende Suid-Afrikaanse sjef, skrywer en mediapersoonlikheid, Francois Ferreira is by sy huis in George in die Suid-Kaap oorlede. Hy was 62. Ferreira het sy loopbaan in die lugmag begin waar hy ‘n dosent by die lugdiens se kookskool in Valhalla in Pretoria was. Hy was onder meer die hoof van die huishouding van die […]
Afname in skoon oudits vir SA munisipaliteite - May 31, 2023
Die ouditeur-generaal in die buurland, Tsakani Maluleke, het plaaslike regerings-leierskap aangemoedig om aanspreeklikheid voorop te stel en dienslewering te verbeter. Sy het die parlement se staande komitee oor die ouditeur-generaal ingelig rakende die plaaslike regerings-oudit-uitkomste vir 2021/22. Maluleke het onthul daar was ‘n vermindering in die aantal skoon oudits, met slegs 38 munisipaliteite wat skoon […]
Konstruksiebedryf moet pensioenfonds voorsien - May 31, 2023
Die voorsiening van ‘n pensioenfonds is verpligtend in die konstruksiesektor. Alle kontrakteurs, nie net die Konstruksiebedryf-federasie se lede nie, moet pensioen aan hul werkers verskaf ooreenkomstig die ooreenkoms tussen die federasie en die vakbond, Manwu. Sommige konstruksiemaatskappy voldoen nie aan hierdie wetlike vereiste nie. Vir sommige kontrakteurs word dit al hoe moeiliker en ander hou […]