Arbeidsminister Nujoma woon handelsexpo in China by - June 30, 2023

Die arbeidsminister is in Changsha in China vir die Chinese-Afrika Ekonomiese- en Handelsexpo wat tot oormôre duur. China het groot belangstelling in die vryhandelsooreenkoms en Namibië beplan ‘n spilpunt vir sy produkte in die DRK. Nujoma het met die plaaslike uitsaaier, die NBC gesels en sê kleiner plaaslike handelaars en die informele sektor sal voordeel […]

Read More

Toerisme verbeter aansienlik in die Kaap - June 30, 2023

Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê sy is tevrede dat toerisme in die eerste vyf maande van die jaar volgehoue verbetering getoon het en dat buitelandse besoekers se getalle aansienlik bly. Die provinsie het verlede maand in vyf streke ‘n toename van 54 persent by 14 besienswaardighede getoon. Wenger sê […]

Read More

Pence lig sy mening oor weermag-bystand aan Wagner - June 30, 2023

Die voormalige Amerikaanse vise-president en Republikeinse kandidaat Mike Pence is op besoek aan die Oekraïne. Hy het met CNN gepraat oor die chaos met die mislukte Wagner opstand en die jongste berigte dat die leier, Yevgeny Prigozhin, moontlik hulp van binne die Russiese weermag gehad het. Die adjunkbevelvoerder van die Russiese weermag, generaal Sergei Surovikin, […]

Read More

Aussie-polisie betrap ontvoerders, vas aan die slaap in voertuig - June 30, 2023

Die polisie in Australië het twee vermeende ontvoerders gearresteer nadat hulle gevind is in hul voertuig, vas aan die slaap. Die mans het na bewering ‘n man en ‘n vrou in Brisbane, Queensland, vroeg Vrydagoggend gedreig en ontvoer. Beamptes sê hulle het ook verskeie items in die voertuig gevind, insluitend ritsbande, bleikmiddel, ystersaaglemme, draadknippe, asook kontant en dwelms. […]

Read More

ANC-regering moet by Diepsloot uitkom en na inwoners luister - June 30, 2023

ActionSA in Gauteng sê die regering moet na die inwoners van Diepsloot, Soweto, se bekommernisse luister in ‘n poging om spanning te verlig en bloedvergieting te vermy. Minstens drie mense is in hegtenis geneem terwyl inwoners voortgaan om te betoog teen hoë misdaadvlakke, behuising en elektrisiteit. Jacob Aphane van ActionSA sê die polisie moet saam […]

Read More

Sosial Media-dag vandag internasionaal herdenk - June 30, 2023

Dit is vandag Wêreld Sosiale Media-dag. Meer as 4 miljard mense wêreldwyd is aktief betrokke op platforms soos TikTok, Facebook en Instagram, en sosiale media het die manier waarop die wêreld kommunikeer, op ‘n omvattende manier verander. Sosiale media stel egter uitdagings, veral vir tieners. Kwessies soos verkeerde inligting en sielkundige kwessies het algemene bekommernisse geword. Die stigter van MySociaLife in die buurland, Dean McCoubrey, […]

Read More

FlyNamibia se Lüderitz-roete verwelkom - June 30, 2023

Die nuus dat FlyNamibia ‘n roete na Lüderitz beplan word verwelkom deur die toerisme sektor. Lüderitz bestaan eintlik in ‘n cul de sac wat amper 900 kilometer van die hoofstad ver is, maar dit is ‘n verruklike bestemming. Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging sê hulle is verheug daaroor. Sy verduidelik hoekom.

Read More

Ethiopië wil by Brics aansluit - June 30, 2023

Ethiopië, een van Afrika se ekonomieë wat die vinnigste groei, het gevra om by die Brics-blok van ontluikende markte aan te sluit. Ethiopië het die tweede-grootste bevolking in Afrika, maar sy ekonomie is slegs 59ste in die wêreld volgens die Internasionale Monetêre Fonds, en is minder as die helfte van die grootte van die kleinste Brics-lid Suid-Afrika. Verlede […]

Read More

Macron roep sy kabinet vir tweede keer byeen - June 30, 2023

Die Franse President Emmanuel Macron het vanoggend sy kabinet vir ‘n tweede krisisvergadering in twee dae byeengeroep, ná die mees wydverspreide opstande vir ‘n derde nag na die noodlottige skietery van ‘n tiener deur die polisie. Minstens 667 mense is oornag regoor Frankryk in hegtenis geneem terwyl oproeriges met die polisie in verskeie stede gebots het, winkels en banke […]

Read More

Junior Bokke kan nog vir die halfeindronde kwalifiseer - June 30, 2023

Die Junior Springbokke se afrigter, Bafana Nhleko, sê hy glo sy spelers kan die nederlaag teen Italië oorkom en vir die halfeindronde van Wêreldrugby se Onder 20-kampioenskap kwalifiseer. Suid-Afrika het hulle eerste nederlaag van die veldtog gely toe hulle in die Paarl met 34-26 teen Italië verloor het. Die gashere het nogtans ‘n bonuspunt vir […]

Read More