Verklaar noodtoestand oor verkragting

Die deurwinterde maatskaplike aktivis en nou onafhanklike presidensiële kandidaat Rosa Namises sê ‘n noodtoestand moet verklaar word in verband met verkragting. Sy het haar skok uitgespreek oor ‘n agtjarige seun wat sedert 2018 verkrag is en vra hoe niemand dit agtergekom het nie. Geslagsgeweld is algemeen in Namibië en kinders loop gereeld daaronder deur met […]

Read More

Repokoers verligting sal nog ‘n tydjie vat

Die Bank van Namibië het, soos deur ekonome verwag, die repokoers onveranderd op 7,75 persent gehou. Die aankondiging is vanoggend deur die goewerneur, Johannes !Gawaxab gemaak. Cirrus-ekonoom Robert McGregor sê Namibiërs kan moontlik eers volgende jaar ‘n daling sien.

Read More

Reaksie op repokoers-aankondiging

Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die sentrale bank se gowerneur Johannes !Gawaxab dat die repokoers vir die volgende 60 dae onveranderd bly op 7,75 persent. Robert McGregor, ekonoom by Cirrus, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

IPC sê AR-aantygings is lagwekkend

Die Independent Patriots for Change-party sê die beskuldigings teen hom deur die Affirmative Repositioning-beweging is lagwekkend. Daar is berig dat klagtes op Katima Mulilo teen die beweging gemaak is oor sy gebruik van handtekenings om as party te registreer. Daar word beaam hulle het nie die tekenare se nodige toestemming nie. George Kambala van die […]

Read More

Maleisië wil by BRICS aansluit

Maleisië het sy voorneme bekendgemaak om deel te word van die BRICS-groep ontluikende ekonomieë. Eerste minister, Anwar Ibrahim, het aan Chinese media gesê die land sal by die groep aansluit wat onlangs vergroot is met die insluiting van Saoedi-Arabië, Iran, Ethiopië, Egipte, Argentinië en die Verenigde Arabiese Emirate. Volgens Anwar is Maleisië besig om die […]

Read More

Duisende politiese misdade in Duitsland

‘n Rekordgetal polities gemotiveerde misdade het verlede jaar in Duitsland plaasgevind, deels aangevuur deur wêreldwye gebeure, insluitend die konflikte in Oekraïne en Gaza. Owerhede het verlede jaar 60 028 polities gemotiveerde oortredings geregistreer, teenoor 58 916 die vorige jaar. Die verslag, van Duitsland se binnelandse intelligensie-agentskap, sê daar was ‘n toename van 22,4-persent in misdade […]

Read More

Repokoers onveranderd, soos verwag

Die Monetêre Beleidskomitee van die sentrale bank het die repokoers onveranderd gelaat op 7,75 persent. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak en die redes daarvoor so uiteengesit.

Read More

Behuising, stedelike armoede moet aandag kry

Meer as 300 000 Namibiese huishoudings benodig voldoende behuising en sanitasie, met die oorgrote meerderheid uit ultra-lae en lae-inkomste huishoudings wat nie toegang tot die formele huismark kan bekostig nie. Die jongste statistieke dui ook aan dat daar ongeveer 230 000 gesinne in plakkershutte in informele nedersettings in Namibië woon, met geen verblyfsekerheid nie en […]

Read More

Elektrifisering dalk eerste, voor Musk se Starlink…

Elon Musk se Starlink stel belang daarin om in Namibië te werk, en hy het sy aansoek vir ‘n lisensie amptelik by die Kommunikasieregulerende Owerheid, Cran, ingedien. Starlink verskaf hoëspoed en betroubare internet-verbindings wat veral in landelike gebiede van groot waarde is. Die lisensie is nog nie toegeken nie. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike […]

Read More

Simba se sakegedrag trek aandag van kommissie

Die Mededingskommissie in Suid-Afrika sê sy ondersoek na Simba, ‘n filiaal van PepsiCo, het kommer laat ontstaan oor sy praktyke wat met plantkwekers se regte verband hou. Die ondersoek dui daarop dat Simba dalk strategies die gebruik van sekere plantvariëteite staak voor hul beplande vervaldatum en dit met nuwe ten volle beskermde variëteite vervang. In […]

Read More