Lineker-sage: Tories, BBC kruip weg agter mislukte migrasie-beleid

Brittanje se BBC staar ‘n toenemende krisis in die gesig oor die herrie rondom sokkeraanbieder Gary Lineker se kritiek op die regering se migrasiebeleid. Lineker het getwiet dat die land se migrasiebeleid aan Duitsland in die 1930’s herinner. Die BBC is Saterdag gedwing om baie van sy sportdekking te onttrek, aangesien aanbieders, in ‘n vertoning […]

Read More

Fratsbesering hou Maharaj op die bank, vir nou

Die Suid-Afrikaanse hotklou draaibouler Keshav Maharaj gaan lank uit die spel wees ná ‘n fratsbesering gister tydens die Proteas se 284-lopie oorwinning oor die Wes-Indiese Eilande in die tweede toets in Johannesburg . Krieket Suid-Afrika het aangekondig Maharaj het sy linker hakskeen-sening geskeur en besoek môre ‘n sjirurg. Suid-Afrika het die reeks 2-0 gewen. Maharaj […]

Read More

Goedkeuring van Distell-Heineken-ooreenkoms tot Namibiese voordeel – Thieme

Die voorsitter van die Ohlthaver en List-groep Sven Thieme het sy reaksie gegee op die Mededingingstribunaal in die buurland wat die transaksie tussen Namibia Breweries Limited, Heineken en Distell goedgekeur het. Distell sê dit is beslis ‘n verklaring van vertroue in die langtermyn-vooruitsigte vir Suid-Afrika en Namibië. Die Namibiese Mededigingings-kommissie het al reeds die transaksie […]

Read More

Phala Phala-betrokkenes ontvang voorlopige verslag, 10 dae om te antwoord

Die buurlandse kantoor van die openbare beskermer het bevestig ‘n kennisgewing in terme van die reëls met betrekking tot Ondersoeke deur die Openbare Beskermer en Aangeleenthede wat daarmee verband hou, is aan die geaffekteerde en geïmpliseerde persone in die Phala Phala-plaasondersoek afgelewer. Die waarnemende woordvoerder van die openbare beskermer, Ndili Msoki, sê die kennisgewing sluit […]

Read More

DRK: Angola stuur soldate na skietstilstand misluk

Angola sê hy sal ‘n militêre eenheid na die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo stuur, dae nadat ‘n wapenstilstand wat hy bemiddel het, misluk het. Albei kante in die konflik – die M23-rebelle en regeringstroepe – het mekaar daarvan beskuldig dat hulle die wapenstilstand wat Dinsdag begin het, verbreek het. Die VN […]

Read More

WP, Haaie wen hulle Curriebekerwedstryde

Twee Curriebekerwedstryde is Saterdag gespeel. Die Westelike Provinsie het die Leeus maklik met 44-28 geklop in hulle wedstryd op Ellispark. Die speler van die wedstryd, die WP losskakel Kade Wolhuter, het uitstekend gespeel. Hy het geslaag met vyf doelskoppe en drie strafskoppe vir sy 19 punte. Die Haaie het op Kingspark die Griffons met 32-16 […]

Read More

Neckartal-besproeiing kry momentum, uiteindelik

Daar heers groot opgewondenheid oor die beplande Neckartal-besproeiingsprojek. Die projek het uiteindelik momentum gekry met die jongste begroting wat 10 miljoen Namibiese dollar opsy gesit het daarvoor en landbouminister Calle Schlettwein het die week na die Suide gereis om met rolspelers te vergader. Die dam is in 2019 voltooi en het in Januarie 2021 opgevul […]

Read More

DA lê bedrogklag teen Makwarela

Die DA het ‘n bedrogsaak by die polisiekantoor in Brooklyn, Pretoria, aanhangig gemaak teen die voormalige Tshwane-burgemeester Murunwa Makwarela. Dit volg nadat die hoofregistrateur van die hoërhof in Pretoria, Tumelo Ledwaba, aangekondig het die hof het geen rekord van sy insolvensie-rehabilisietasiesertifikaat nie. Makwarela het ‘n vals sertifikaat ingedien by die metro nadat hy weens insolvensie […]

Read More

Japan onthou Fukushima-ramp, 12 jaar gelede

Die inwoners van Japan het hartseer gebede opgestuur op die herdenking van die dodelike tsunami wat 12-jaar gelede die Fukushima-ramp veroorsaak het. ‘n Minuut stilte is landwyd gehandhaaf op die presiese oomblik toe ‘n  aardbewing van 9 op die Richterskaal, die vierde sterkste wat tot nog toe aangeteken is, die noord-ooste van Japan in 2011 […]

Read More

Rainhold, Armas wen Rössing-marathon, rekord inskrywings vanjaar

Tomas Rainhold en Alina Armas is as die kampioene van die Rössing Nasionale Marathon op Swakopmund gekroon. Thomas het die wenstreep in twee ure en 14 minute oorgesteek, terwyl Armas in twee ure en 44 minute klaargemaak het. Albei ontvang 20 000 Namibiese dollar en inkopiebewyse ter waarde van ‘n verdere 20 000 dollar vir […]

Read More