Swapo het sy visie en sy mense vergeet – Itula

Die leier van die IPC, Panduleni Itula het met die SABC se Sophie Mokoena gepraat oor sy politieke loopbaan en veldtog. Itula was jare lank onder Swapo geledere en het vir die party gewerk in Brittanje. Hy is in Maart 2020 uit die party geskop na hy as onafhanklike presidensiële kandidaat in die 2019-verkiesings gestaan […]

Read More

Droombos mag net konferensies, gastehuisdienste aanbied, nie funksies nie

Droombos mag nie meer funksies aanbied en as venue funksioneer nie. Dit kom na Stad Windhoek in die hoërhof geslaag het met regter Nate Ndauendapo wat die beslissing gemaak het. Die Stad het in Augustus 2012 die toestemmingsgebruik aan die vorige eienaars van Droombos toegestaan maar dit was vir ’n gastehuis met tien kamers wat […]

Read More

Namibia Fact Check stel buitelandse beriggewing oor verkiesings reg

Namibia Fact Check se jongste verslag sit uiteen hoe buitelandse media oor die komende algemene verkiesings berig. Dit kom na ‘n Newzroom Afrika-verslag valslik beweer het dat peilings daarop dui dat Swapo ‘n nederlaag in die gesig staar. Die politieke ontleder Henning Melber het opgemerk dat die Afrobarometer-opname, die enigste relevante data, 51 persent steun […]

Read More

Unam befonds nie AR, Amupanda nie

Unam het bewerings deur UPM-lid Polykarp Ameya in ‘n video, waar hy die universiteit daarvan beskuldig dat hy die Affirmative Repositioning-beweging finansier en as sy politieke opleidingsterrein optree, ten sterkste ontken. Ameya het beweer dat Unam se Fakulteit Politieke Wetenskappe as ‘n politieke skool vir AR dien en het die AR-leier Job Amupanda, ‘n politieke […]

Read More

SA se BTW-stelsel moet vernuwe word

Die modernisering van Suid-Afrika se BTW-verslagdoeningstelsels kan inkomste-invordering verbeter en nie-nakoming verminder. Die uitvoerende hoof van VAT Modernisation SA, Shannon Friedman, sê die voordele van outomatiese e-fakturering is om doeltreffendheid te bevorder, bedrog te verminder en belastinginkomste te verhoog. Verbeterde BTW-stelsels is glo noodsaaklik om ‘n bekwame staat te bou, wat beter openbare dienste soos […]

Read More

SAOG in Harare, beraad kyk na DRK

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is besorg oor die voortslepende veiligheidsituasie in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Daar vind tans ʼn beraad in Harare, Zimbabwe, plaas om oplossings vir die kwessies te vind. Die uitvoerende sekretaris van die SAOG, Elias Magosi, sê dringende ingrypings vind tans plaas om ‘n humanitêre krisis in die streek te help […]

Read More

Musk-bondgenoot genomineer deur Trump vir kommunikasie

Donald Trump het Brendan Carr, ‘n kritikus van die Biden-administrasie se telekommunikasiebeleid en Big Tech, gekies as voorsitter van die Federale Kommunikasiekommissie. Carr is tans die top-Republikein op die kommissie, die onafhanklike agentskap wat telekommunikasie reguleer. Hy het die kommissie se besluit om nie byna 900 miljoen Amerikaanse dollar aan breëbandsubsidies vir Elon Musk se […]

Read More

NamWater loods kliëntetevredenheidsopname

NamWater het sy eksterne kliëntetevredenheidsopname aangekondig, wat daarop gemik is om dienslewering te verbeter en gemeenskapsbetrokkenheid te versterk. Hy sê die opname is ‘n sleutelinstrument om hulle bedrywighede te verfyn en dienste in lyn te bring met klante se behoeftes. Deur deel te neem, kan die publiek help om areas vir verbetering te identifiseer en […]

Read More

SA veg hard om servikale kanker te voorkom

Die gesondheid-departement sê hy is vol vertroue dat Suid-Afrika goeie vordering maak met pogings om servikale kanker te voorkom. Die land het een van die hoogste koerse van servikale kanker onder vroue met ‘n geskatte 13 800 nuwe gevalle elke jaar. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die regering het verskeie ingrypings ingestel om […]

Read More

Amerika se ambassadeur in SA bedank

Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, het sy bedanking aangekondig ná Donald Trump se oorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing. Die Demokraat wat deur die uittredende president, Joe Biden, aangestel is, sal tot Januarie aanbly, net voor Trump se inhuldiging. Brigety beklemtoon belangrike ekonomiese vennootskappe is tydens sy ampstermyn gevorm. Volgens TimesLive het Brigety beweer […]

Read More