Finansiële beplanning ontbreek, verkeerde besluite gemaak 

Navorsing wat deur Sanlam in Suid-Afrika gedoen is, het aangedui dat die nasie nie die regte geldskuiwe in belangrike lewensfases maak nie, wat groot leemtes in hul finansiële beplanning tot gevolg het. Die opname het ook getoon dat meer as 54 persent van die respondente hul jonger self sou aanraai om aan geld te dink as ‘n bate om […]

Read More

MIV-entstof ‘n mislukking 

Enige hoop vir die Johnson & Johnson Mosaico-entstof – die enigste MIV-entstofkandidaat in fase drie kliniese proewe – is verpletter met die vervaardiger Janssen Pharmaceuticals, se onlangse aankondiging dat die entstof nie doeltreffend is om MIV-infeksie te voorkom nie. Die Mosaico-studie is in verskeie lande in Noord- en Suid-Amerika en Europa uitgevoer om die veiligheid en doeltreffendheid van die entstof […]

Read More

Christian Atsu, bekende sokkerspeler van Ghana, in Turkye gered 

Die voormalige voorspeler van Chelsea en Ghana, Christian Atsu, is gered nadat verwoestende aardbewings Turkye en Sirië gister getref het. Die spanbestuurder van sy Turkse klub, Mustapha Ozat, het die nuus bevestig. Atsu was volgens berigte ure lank onder puin vasgekeer. Die 31-jarige het verdwyn na die ramp die provinsie, Hatay, getref het. Dit volg op sy wendoel in Hatayaspor se wedstryd teen Kasimpasa. Die klub se direkteur van sport, […]

Read More

ActionSA appelleer teen Kaapstad-permit vir rioolstorting in die see

ActionSA in die Wes-Kaap is geskok omdat die Departement van die Omgewing Stad Kaapstad se aansoek vir ‘n permit goedgekeur het om voort te gaan om rou riool in die see te pomp. Die permit laat die metro toe om vir ‘n verdere vyf jaar riool te pomp in Groenpunt, Kampsbaai en Houtbaai. Michelle Wasserman […]

Read More

Minister blameer Covid vir uitslae, maar vergeet verskeie tekortkominge

Die onderwysminister, Anna Nghipondoka, sê Covid is verseker die rede hoekom Namibiese leerders in die vorige akademiese jaar so swak gevaar het. Graad 9 leerders het in 2020 ‘n agterstand ervaar met grade 10 en 11 wat in 2021 weer swaar gekry het. Dit, in haar mening, is waar die agterstand gekom het. ‘n Skamele […]

Read More

SA Rugby moet sê oor sy besluit oor Joodse span – VF+

Die Vryheidsfront Plus wil hê SA Rugby moet die sogenaamde “belanghebbendes” bekend maak wat ontevrede is oor ‘n Israelse span se deelname aan die Msanzi-uitdaagtoernooi. Tel Aviv Heat is genooi om aan die nuwe kompetisie deel te neem waarin ses plaaslike spanne en vyf oorsese spanne vanaf Vrydag sal meeding, maar die uitnodiging is later […]

Read More

Groot kommer oor humanitêre toestande in Sirië na aardbewing

Arnaud Quemin, streeksdirekteur by Mercy Corps, ‘n internasionale humanitêre organisasie, het aan Sky News gesê daar is kommer oor toegang tot water in Sirië. Daar is ‘n moontlikheid van ‘n cholera-uitbreking in die gebied ná gister se aardbewing.

Read More

The Simpsons, Chinese arbeidskampe en stroming in Hongkong

Disney het ’n episode van The Simpsons wat na Chinese arbeidskampe verwys, van sy stromingsdiens in Hongkong verwyder. Die afwesigheid van die One Angry Lisa-episode in sy jongste seisoen is vandeesweek verwyder. Daar is toenemende kommer oor sensuur in Hong Kong nadat dit verskeie omstrede wette goedgekeur het. 

Read More

Stad Whk-program lewer 570 huise in net meer as 2 jaar

Sedert Stad Windhoek, in samewerking met die Nasionale Behuisingsonderneming, die opgradering van informele nedersettings-program in 2020 geloods het, is 570 huise aan middelinkomste-families oorhandig. Volgens die minister van stedelike ontwikkeling, Erastus Uutoni het die program geloof en sê dit is ‘n pasgemaakte en doelbewuste benadering tot bekostigbare, ordentlike huise vir diegene met ‘n baie minimale […]

Read More

Verligting op Oshakati met vloedwaters wat stabiliseer

Die burgemeester van Oshakati Leonard Hango sê daar is groot verligting omdat die watervlakke van die efundja nie net stabiliseer nie, maar ook begin terugsak. Hy sê die meeste van die gebiede vaar beter maar, dat die oostelike dele moontlik nog kan sukkel.

Read More