Tropiese storm looi Madagaskar

Swaar reënval van die tropiese storm Cheneso in Madagaskar het die dood van 16 mense veroorsaak met 17 wat vermis word. Die storm, wat op 19 Januarie die land bereik het, is die eerste vir 2023. Die storm, wat reeds in die see beweeg het, het tot dusver meer as 60 000 mense ontwortel met 13 000 huise en 100 klaskamers wat beskadig […]

Read More

Tyre-dood: Mense moet kalm bly wanneer beelmateriaal bekendgestel word

Die Amerikaanse President Joe Biden, het beroep op die publiek gedoen om kalm te bly te midde van die owerheid se beoogde uitreiking vanaand van ‘n video oor die inhegtenisneming van Tyre Nichols in Tennessee. Die video is met ‘n lyfkamera verfilm. Die 29-jarige Nichols is dood drie dae nadat hy op 7 Januarie by ‘n padblokkade voorgekeer is en ‘n bakleiery uitgebreek het. […]

Read More

Mummie, 4 300 jaar oud, in Kaïro ontdek

Argeoloë het moontlik die wêreld se heel oudste mummie in Egipte ontdek. Die 4 300 jaar oue mummie wat met goud bedek was, is in ‘n skag van 15 meter diep ontdek in ‘n begraafplaas by Sakkara, suid van Kaïro, waar drie ander graftombes ook ontdek is. Die mummie van ‘n man met die naam Hekashepes, was in ‘n kalksteensarkofaag wat […]

Read More

ANC het misluk om inflasie te bekamp

Die DA sê die ANC moet óf werklik optree om Suid-Afrikaners wat ekonomies swaarkry se las te verlig óf bedank. Die Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25 persent verhoog. ‘n DA-woordvoerder, Dion George, sê die aankondiging is ‘n maatreël om die skade te herstel wat veroorsaak is deur die ANC se fiskale […]

Read More

Hamunyela steur hom nie aan Nudo-aantygings nie

Die hoof van die Namibiese Korrektiewe Diens, kommissaris-generaal Raphael Hamunyela het uitgevaar teen Nudo wat sy kommer uitgespreek oor die gebrek aan diversiteit wat op die kortlys van kandidate vir die diens se werwingsprogram vertoon is. Nudo se sekretaris-generaal Joseph Kauandenge beweer dat meer as 97 persent van die kortlys-kandidate van een etniese groep in Namibië is. Hamunyela sê hy steur hom nie aan bewerings op sosiale media […]

Read More

Tweede versterkdosis vir Covid nog nie onder oorweging nie

Die Namibiese gesondheidsministerie sê hy het nog nie begin met die toediening van ‘n tweede aanvullende dosis of versterker Covid-spuit nie. Die hoof van die Covid-taakspan in die land, Petronella Masabane sê die situasie word fyn dopgehou. Altesaam 126 nuwe gevalle is uit 659 toetsuitslae in 11 streke aangemeld, wat ‘n positiewe koers van 19,1 persent verteenwoordig. Volgens Masabane sal ‘n besluit eers gemaak […]

Read More

SA-salarisse daal met 5%

Die gemiddelde netto salaris in Suid-Afrika het verlede maand met tot 5 persent gedaal. Volgens BankServe se Take-Home-indeks het baie maatskappye nie salarisse verhoog nie. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, sê maatskappye is swaar getref deur stygende lewenskoste, hoër rentekoerse, asook beurtkrag: 

Read More

Memphis-polisie aangekla na man dood is na aanranding

Vyf polisiebeamptes van Memphis in Tennessee wat afgedank is na die dood van Tyre Nichols, word aangekla van moord, ernstige aanranding en ontvoering, amptelike wangedrag en amptelike onderdrukking. Die 29-jarige Nichols is in die hospitaal opgeneem nadat hy vir ‘n vermeende verkeersoortreding voorgekeer en volgens die gesin se prokureurs erg geslaan is. Hy is op 10 Januarie, drie dae na die […]

Read More

Dis DA se skuld dat Mpho verwyder is

ActionSA in Gauteng sê die DA is die enigste rede waarom die Johannesburgse burgemeester, Mpho Phalatse, verwyder is. Die party het ‘n ooreenkoms wat die veelparty-koalisie verlede week geformuleer en waaroor hulle saamgestem het, gekeer. Sy is ontsetel nadat 140 raadslede ten gunste van haar verwydering gestem het terwyl 129 haar ondersteun het. Sthembelo Majola van ActionSA sê hulle sal voortgaan om […]

Read More

NHE-werkers stem vandag oor staking

Daar word verwag dat werknemers van die Namibiese Behuisingsonderneming vandag ten gunste sal stem vir ‘n algemene staking. Volgens Mathew Haakuria, sekretaris-generaal van die Staatsdiensunie van Namibië is die onderneming se finansiële state, wat nog nie geoudit is nie, die rede waarom daar nie aan werknemers se eise voldoen word nie. Die onderneming se direksie het te kenne gegee dat hy eers eise […]

Read More